# The South African Federation of Trade Unions says government must stop confusing approval from rating agencies with economic success. In June, Fitch Ratings raised South Africa’s credit rating, citing stronger fiscal discipline and lower-than-expected debt, marking its first upgrade of the country in more than two decades. SAFTU’s spokesperson Asive Dyani says rating agencies […]
# Die ANC in die Groter Johannesburg-streek het kommer uitgespreek oor die Sunday World-artikel met die opskrif, “Mbalula halts ANC’s Morero showdown”, en sê dis misleidend. Die artikel beweer sekretaris-generaal Fikile Mbalula het die provinsiale leierskap opdrag gegee om verlede week sy beplande inligtingsessie te kanselleer. Dit volg na Johannesburg-burgemeester, Dada Morero, se uitbarsting vol gekruide […]
# Die Ford Motor-maatskappy in Suid-Afrika het aangekondig dat hy twee-duisend-275 dubbelkajuit-bakkies wat in 2026–2027 vervaardig, en tussen 22 Mei en 23 Junie vanjaar verkoop is, herroep. Dit volg nadat ʼn moontlike probleem met die voertuie se sygordyn-lugsakstelsel geïdentifiseer is. Dit is ook van toepassing op voertuie wat na Namibië, Botswana, Lesotho en Eswatini uitgevoer […]
# Deputy president Paul Mashatile’s office has rejected speculation and unverified reports about his health, stressing that his medical information is private. He has not made a public appearance since the 18th of July. An article in the Sunday World made several claims about Mashatile’s health, including that he had been admitted to ICU while […]
# Gholf: Die viermalige major-kampioen Scottie Scheffler het sy tweede FedEx-bekertitel in drie jaar beklink op die East Lake-klub in Atlanta vir sy 22ste PGA-toertitel. Die wêreld-nommer-een se 16-onder was drie houe beter as dié van die Noorweër Viktor Hovland. Die Amerikaanse nuweling Ryan Gerard was derde. Scheffler, Rory McIlroy en Tiger Woods is die […]
# Dis vandag die laaste dag waarop ontvangers van toelaes van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid se goue kaarte kan oorskakel na die Posbank se swart kaarte. Meer as 80-persent van die oorskakelings is reeds voor vandag se sperdatum afgehandel. Die Posbank-woordvoerder, Bongani Diako, sê die oorgang is ondersteun deur omvattende operasionele voorbereidings en […]
# Minstens 15 mense word vermis ná ʼn onverwagse oorstroming gister in die Grand Canyon Nasionale Park in Arizona. Twee-en-sestig stappers en kampeerders is per helikopter na veiligheid geneem. Die Nasionale Park-diens waarsku donderstorms en swaar reën word ook vir vandag voorspel, wat tot nog kitsvloede, rommel, rotsstortings en veranderde voetslaanpad- en riviertoestande kan lei. […]
# The DA in the Western Cape says the successful containment of the foot-and-mouth disease outbreak in the province is proof of how a whole-of-society approach can rapidly halt biosecurity threats and protect the agricultural economy. The province successfully vaccinated 82-percent of its total bovine herd of almost half-a-million with primary and booster doses. Private veterinarians […]
# Krieket: Die Protea-snelbouler Lutho Sipamla neem nie langer deel aan die driehoekige T20-reeks in Namibië nie. Die 28-jarige het Vrydag sy been beseer in die eerste wedstryd teen die gasheer en het Saterdag se tweede wedstryd teen Zimbabwe misgeloop. Die veelsydige Andile Simelane is as sy plaasvervanger aangewys. Sipamla is die tweede Suid-Afrikaner wat […]