Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 04 Junie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig Suid-Afrika is onder 60 lande wat ‘n nuwe 12,5-persent-tarief van die VSA in die gesig staar. Dit word gehef teen lande wat goedere invoer wat deur dwangarbeid vervaardig word. Die voorgestelde tarief is onderhewig aan openbare verhore wat vir […]
# The GOOD Party says government at all its levels must take responsibility for mismanaging the crisis of poverty, under-delivery, exclusion and its own immigration policies. Anti-foreigner protests have spread across the country in recent days, with flare-ups in Gauteng, KwaZulu-Natal and Western Cape. GOOD’s secretary-general, Brett Herron, says South Africans are justifiably angry about […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê sy vermoë om doeltreffend op te tree teen die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda word deur ʼn oorkoepelende reisverbod belemmer. Amerika, Bahrein, Mexiko en ander lande het reisbeperkings ingestel terwyl Kanada 21 dae kwarantyn vereis vir alle reisigers uit die DRK. Sowat 300 bevestigde Ebola-gevalle en meer […]
# Israel and Lebanon have agreed to implement a renewed ceasefire, which is contingent on a complete cessation of attacks from the Iran-backed armed group Hezbollah, among other conditions. The agreement comes after Israeli strikes killed at least nine people in southern Lebanon on Wednesday, and Hezbollah fired rockets into northern Israel. US Secretary of […]
# Gholf: Die sesmalige major-kampioen, Rory McIlroy, mik na sy heel eerste oorwinning op die PGA-toer se Gedenktoernooi wat vandag in Dublin, Ohio, begin. Die Noord-Ier se beste vertoning was in 2016 toe hy gelykop vierde was. McIlroy, wat in April agtereenvolgende Meesterstoernooi-seges behaal het, erken die uitleg van Muirfield Village bevorder nie noodwendig sy spel […]
# Parliament’s Standing Committee on Public Accounts has resolved to lay a criminal charge against former Road Accident Fund CEO, Collins Letsoalo. This follows his failure to appear before the committee in response to a summons issued in November last year. The committee had summoned Letsoalo to appear in connection with RAF misgovernance, maladministration, and financial […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê die regering laat nie onwettige immigrasie oogluikend toe nie. Die afgelope drie weke is meer as vyf-duisend onwettige immigrante gearresteer omdat hulle die Immigrasiewet oortree het. Sedert Januarie vanjaar is 34-duisend-798 onwettige immigrante tydens wetstoepassings-operasies reg oor die land vasgetrek. Dimpane sê die polisie bly in beheer […]
# Gauteng Education MEC Lebogang Maile has condemned the killing of an 18-year-old Grade 10 learner from Mokgome Secondary School in Braamfischerville, Soweto. Preliminary investigations reveal that the teenager, who was not at school at the time, was attacked with a panga by unknown suspects over an allegation of stolen items. The victim passed away […]
# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur het ʼn omvattende operasionele plan geaktiveer ná onluste oor ongedokumenteerde migrante in dele van die land uitgebreek het. Die plan fokus op drie areas: groter sigbaarheid en vermoë om vinnig te ontplooi, intelligensie-gedrewe operasies, en geteikende operasies om misdaad te bekamp. Brandpunte soos die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en die […]