Skip to content

DA Wes-Kaap sê inperking van bek-en-klouseer-uitbreking is gevolg van benadering wat hele samelewing betrek [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die suksesvolle inperking van die bek-en-klouseer-uitbreking in die provinsie bewys hoe ‘n benadering wat die hele samelewing betrek, biosekerheids-bedreigings vinnig kan stop en die landbou-ekonomie kan beskerm. Die provinsie het nou 82-persent van sy beeskudde van byna ‘n half-miljoen primêre en versterkingsdosisse toegedien. Privaat veeartse het 75,8-persent van die dosisse toegedien. Noko Masipa van die DA sê hierdie bedryf-sukses is behaal ondanks nasionale beperkings:

ENG MasipaONFMDOutbreak