# Dis vandag Internasionale Oordosis-bewusmakingsdag. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê dit herinner mense dat oordosisse ʼn ernstige uitdaging bly wat mense, gesinne en gemeenskappe raak. Woordvoerder Sandy Godlwana sê om dwelmverwante skade teen te werk, vereis volgehoue voorkoming, vroeë ingryping, toegang tot behoorlike dienste en die gesamentlike pogings van die regering en samelewing. Sy sê […]
# Special Olympics: Sixty-five athletes will represent South Africa at next year’s Special Olympics World Games in Santiago, Chile. The team was selected after the weekend’s National Summer Games in Rustenburg, North West, attended by over 800 athletes. Team SA won 49 medals at the 2023 World Summer Games in Berlin. Deputy minister in the Presidency […]
# Tennis: Swiss maestro Roger Federer says his induction into the hall of fame is one of the greatest honours of his life. The 20-time Grand Slam champion tearfully accepted the honour at a ceremony in Rhode Island, America. He made his professional debut at the age of 16 in 1998 and went on to […]
# Die polisie se Nasionale Ingrypings-eenheid het ʼn gesoekte vermeende baasbrein agter onwettige mynbedrywighede doodgeskiet tydens ʼn opsporingsoperasie in Carletonville, Gauteng. Lede van die eenheid is na ʼn huis waar die verdagte vermoedelik geskuil het. Nasionale polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die verdagte het op die polisie losgebrand, wat hulle gedwing het om terug te skiet. […]
# Cricket: Proteas fast bowler Kagiso Rabada is in a race against time to be fit for the upcoming home three-Test series against Australia in October. He suffered a right hamstring injury during training with his domestic side, the Lions. Rabada has already been ruled out of the ODI series against Australia, beginning next month. […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hy gaan tydens sy veldtog voor die plaaslike regeringsverkiesing fokus op werkersklas-verteenwoordiging, die bou van die staat se produktiewe vermoë en die versterking van die voorsiening van openbare goedere en dienste. Hy het vier-duisend-418 wyksraadslid-kandidate bekendgemaak. Hoofsekretaris Solly Mapaila sê hulle verkiesingsveldtog sal werkers en arm gemeenskappe mobiliseer, korrupsie en […]
# With today being International Overdose Awareness Day, the Department of Social Development says it is a reminder that overdose remains a serious challenge affecting individuals, families and communities. This year’s theme is “25 Years On. Still Needed”. The department’s spokesperson, Sandy Godlwana, says addressing substance-related harm requires sustained prevention, early intervention, access to appropriate services […]
# Die Tshwane-metropolisiedepartement het die naweek 358 verdagtes tydens ʼn multidissiplinêre Operasie Shanela in Akasia en Soshanguve in hegtenis geneem. Die verdagtes is gearresteer vir misdade soos verkragting en gewapende roof. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 74 ongedokumenteerde buitelanders is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig:
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, het Molatelo Mashola aangestel as nuwe burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste in die plek van Frans Boshielo. Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê Mashola was die raad se hoofsweep, wat politieke leierskap vereis het terwyl hy in al die bestuurstrukture gewerk het. Hy sê die Nutsdienste-portefeulje is baie belangrik omdat dit […]