# Sokker: Die Spanjaard Andoni Iraola is aangestel as Liverpool se nuwe hoofafrigter en het ʼn tweejaar-kontrak geteken. Die 43-jarige Iraola vervang Arne Slot, wat slegs ʼn jaar nadat sy span die Premierliga-titel gewen het, afgedank is. Die voormalige afrigter van Bournemouth het die Cherries na ʼn sesde plek in die Premierliga en ʼn plek […]
# Oekraïne se president Volodymyr Zelensky het ʼn persoonlike ontmoeting met die Russiese president, Vladimir Putin, gevra in ʼn hernude poging om die oorlog te beëindig. Moskou het sy dodelike lugaanvalle op Kiëf verskerp en minstens 22 mense is in Maandag se missiel- en hommeltuigaanvalle dood. Zelensky beklemtoon in ʼn brief dat vrede nie kan […]
# Die MK-party sê hy is besig om sy verkiesingstrategie, mobilisasieprogram en organisasiestrukture te finaliseer in aanloop tot die plaaslikeregeringverkiesing in November. Die party se burgemeesterskandidate sal in Johannesburg, Kaapstad, Tshwane, Ekurhuleni, eThekwini, Nelson Mandelabaai, Buffalo City en Mangaung staan. Die sekretaris-generaal van die MK-party, Sibonelo Nomvalo, sê by die keuse van kandidate sal vaardighede, […]
# Die EFF in Gauteng verwelkom die verwerping van die Stad Ekurhuleni se voorgestelde 2026/2027-begroting. Die begroting van 71-miljard-rand kon nie die vereiste ondersteuning kry nie nadat 96 raadslede daarvoor en 105 daarteen gestem het. Dit beteken die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Jongizizwe Dlabathi, moet ʼn hersiene begroting indien vir oorweging. Die EFF sê ten spyte […]
# Deputy minister of Justice and Constitutional Development, Andries Nel, has described the Constitution as both a celebration of South Africa’s democratic achievements and a call to action. He addressed a joint sitting of Parliament yesterday to commemorate the 30th anniversary of the adoption of the Constitution. Nel urged South Africans to recommit themselves to the […]
# The US House of Representatives has approved the Ukraine Support Act, a key legislation that will provide aid to Kyiv while imposing sanctions against Russia. The legislation passed in a 226 to 195 vote, and provides about 16.2-billion-rand in security and reconstruction aid to Ukraine. It would also authorise about 129-billion-rand in financing loans […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Suid-Afrika is gereed om voort te gaan om met Amerika te onderhandel. Dit volg nadat Amerika 12-persent-tariewe voorgestel het teen Suid-Afrika en ander lande, en sê hulle doen nie genoeg om handel in produkte wat met dwangarbeid vervaardig word, te keer nie. Amerika voer […]
# Gholf: Tommy Fleetwood van Engeland en nog drie spelers is die voorlopers op vyf onder-67 na die eerste ronde van die PGA-gedenktoernooi in Ohio. Die ander is die Amerikaners Wyndham Clark, JJ Spaun en Ryan Gerard. Die Kanadees Nick Taylor is een hou agter. Die heersende tweemalige kampioen, Scottie Scheffler van Amerika, het een […]
# Soccer: Spaniard Andoni Iraola has been appointed as the new Liverpool manager, signing a two-year deal. The 43-year-old replaces Arne Slot, who was sacked just a year after winning the Premier League title. The former Bournemouth manager led the Cherries to a sixth-place finish in the Premier League and a place in next season’s Europa […]