# President Cyril Ramaphosa will officially launch the rollout of the lifesaving HIV prevention injectable medicine, Lenacapavir, in Secunda, Mpumalanga, today. This is a new long-acting antiretroviral drug that is delivered by injection only twice a year, offering six months of continuous protection per dose. The Presidency says the rollout of Lenacapavir highlights the collaboration […]
# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, het die Grondwet as beide ‘n viering van Suid-Afrika se demokratiese prestasies en wekroep tot aksie beskryf. Hy het gister ‘n gesamentlike sitting van die Parlement toegespreek om die 30ste herdenking van die aanneming van die Grondwet te herdenk. Nel het Suid-Afrikaners aangemoedig om hulle […]
# The Correctional Supervision and Parole Review Board has overturned the parole of the infamous Griekwastad murderer. The man was convicted of the murders of his mother, father and younger sister at their family home in Griekwastad, Northern Cape, in 2012. He was sentenced to 20 years’ imprisonment in August 2014. His parole was granted […]
# Sokker: Die Spanjaard Andoni Iraola is aangestel as Liverpool se nuwe hoofafrigter en het ʼn tweejaar-kontrak geteken. Die 43-jarige Iraola vervang Arne Slot, wat slegs ʼn jaar nadat sy span die Premierliga-titel gewen het, afgedank is. Die voormalige afrigter van Bournemouth het die Cherries na ʼn sesde plek in die Premierliga en ʼn plek […]
# Oekraïne se president Volodymyr Zelensky het ʼn persoonlike ontmoeting met die Russiese president, Vladimir Putin, gevra in ʼn hernude poging om die oorlog te beëindig. Moskou het sy dodelike lugaanvalle op Kiëf verskerp en minstens 22 mense is in Maandag se missiel- en hommeltuigaanvalle dood. Zelensky beklemtoon in ʼn brief dat vrede nie kan […]
# Die MK-party sê hy is besig om sy verkiesingstrategie, mobilisasieprogram en organisasiestrukture te finaliseer in aanloop tot die plaaslikeregeringverkiesing in November. Die party se burgemeesterskandidate sal in Johannesburg, Kaapstad, Tshwane, Ekurhuleni, eThekwini, Nelson Mandelabaai, Buffalo City en Mangaung staan. Die sekretaris-generaal van die MK-party, Sibonelo Nomvalo, sê by die keuse van kandidate sal vaardighede, […]
# Die EFF in Gauteng verwelkom die verwerping van die Stad Ekurhuleni se voorgestelde 2026/2027-begroting. Die begroting van 71-miljard-rand kon nie die vereiste ondersteuning kry nie nadat 96 raadslede daarvoor en 105 daarteen gestem het. Dit beteken die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Jongizizwe Dlabathi, moet ʼn hersiene begroting indien vir oorweging. Die EFF sê ten spyte […]
# Deputy minister of Justice and Constitutional Development, Andries Nel, has described the Constitution as both a celebration of South Africa’s democratic achievements and a call to action. He addressed a joint sitting of Parliament yesterday to commemorate the 30th anniversary of the adoption of the Constitution. Nel urged South Africans to recommit themselves to the […]
# The US House of Representatives has approved the Ukraine Support Act, a key legislation that will provide aid to Kyiv while imposing sanctions against Russia. The legislation passed in a 226 to 195 vote, and provides about 16.2-billion-rand in security and reconstruction aid to Ukraine. It would also authorise about 129-billion-rand in financing loans […]