# Industrial giant Bidvest is advancing a 2.5-billion-rand capital expenditure plan by constructing a second liquefied petroleum gas terminal at Richards Bay in KwaZulu-Natal. Group CEO Mpumi Madisa says the major investment in its freight division signals the group’s confidence in South Africa’s prospects. The country has a huge LP Gas supply deficit. Local energy […]
# The City of Tshwane is moving forward with plans to challenge its own High Court settlement agreement with Kleinfontein, despite the Afrikaner-only township fulfilling its financial and administrative obligations under the deal. Yesterday, Kleinfontein Aandeleblok, the company managing the settlement, paid its outstanding arrears and submitted a comprehensive land-use application, meeting the strict deadlines […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, het Ilitha Labantu geprys vir sy bydrae in die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord. Die Kaapstadse nie-winsgewende organisasie fokus op die bekamping van geweld teen vroue en kinders en bied slagoffers ondersteuning. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê alle beskikbare hulpbronne moet aangewend word om geweld […]
# Cricket: A new-look Pakistan will face England in the final Test at Edgbaston, starting next Wednesday. Head coach Sarfaraz Ahmed and bowling coach Umar Gul were fired and seven players sent home after the visitors’ bad showing in the first two matches. Pakistan lost by and innings and 103 runs at Headingley, and by […]
# Die vakbond GIWUSA is erg bekommerd oor môre se brandstofprysverhogings. Die Departement van Minerale en Petroleumbronne het aangekondig die petrolprys styg om middernag met een rand-34 sent per liter. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê selfs erger is die gedifferensieerde groothandelprysverhogings van twee rand-94 sent en drie rand-15 sent per liter vir diesel, afhangend […]
# Die dodetal ná verlede week se verwoestende kits-oorstromings op die grens tussen Nepal en Tibet het meer as ‘n duisend bereik. Die getal vermistes is aangepas na drie-duisend-916, insluitend meer as 600 werkers wat vermoedelik in moddergevulde tonnels in hidrokragprojekte vasgekeer is. Minstens 16 mense is in die Chinees-beheerde Tibet dood en minstens 546 […]
# Die Padverkeersbestuurskorporasie sê Suid-Afrika se lente is meer as ‘n oorgang vanaf winter na warmer weer. Woordvoerder Simon Zwane versoek motoriste, voetgangers en vervoeroperateurs om voor te berei vir ‘n seisoen waarin weerstoestande vinnig kan verander, sigbaarheid beperk kan wees en bestuurders uitdagende padtoestande kan ervaar:
# Die Amerikaanse musieklegende Lionel Richie het homself volgens berigte in ‘n hospitaal laat opneem as voorsorgmaatreël ná die naweek se optrede in St Louis. Die 77-jarige Grammy-wenner was tydens die konsert duiselig en ontwater. Dit volg meer as twee maande nadat Richie ook op die verhoog duiselig was tydens die openingsaand van sy toer […]
# The death toll from last week’s flash flooding disaster on the border between Nepal and Tibet has now topped one-thousand. The number of people missing has been revised to three-thousand-916, of whom more than 600 are workers believed to be trapped inside mud-filled hydropower tunnels in Nepal. Over on the Chinese Tibet side, at […]