# Die vakbond GIWUSA is erg bekommerd oor môre se brandstofprysverhogings. Die Departement van Minerale en Petroleumbronne het aangekondig die petrolprys styg om middernag met een rand-34 sent per liter. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê selfs erger is die gedifferensieerde groothandelprysverhogings van twee rand-94 sent en drie rand-15 sent per liter vir diesel, afhangend van die swaelinhoud. Hy sê dis ‘n regstreekse aanval op die voortbestaan van werkers en armes:
GIWUSA sê brandstofprysverhogings is regstreekse aanval op die voortbestaan van werkers en armes [KLANK]
ENG SebeiOnFuelIncreases