# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, het die proklamasie wat president Cyril Ramaphosa onderteken het dat die Spesiale Ondersoekeenheid die Werkloosheidversekeringsfonds en Reguleringsowerheid vir die Privaat Sekuriteitsbedryf ondersoek, verwelkom. Die ondersoek hou verband met bewerings van wanadministrasie, korrupsie en onwettige optrede met opleidingskontrakte vir meer as sewe-duisend leerders. Die woordvoerder van die […]
# Die Amerikaanse Departement van Finansies het nuwe ekonomiese sanksies teen die Kubaanse president, Miguel Diaz-Canel, sy vrou en stiefseun ingestel. Dit sluit ook in die seun van oudpresident Raúl Castro, Alejandro Castro Espín, die minister van die Revolusionêre Weermag en ander eenhede. Amerika het verlede maand sanksies ingestel teen elf Kubaanse amptenare, sewe Weermagleiers […]
# A subcommittee of the National Assembly Rules Committee has agreed on rules that will guide the work of the Impeachment Committee. This is in line with the Constitutional Court ruling that revived president Cyril Ramaphosa’s impeachment proceedings over the Phala Phala saga. The president has taken the Section 89 panel report under review, and […]
# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê vandag se vriendskaplike wedstryd teen Jamaika is die ideale geleentheid om taktiek uit te klaar voor Donderdag se eerste Wêreldbeker-wedstryd teen Mexiko. Suid-Afrika kon nie oorwinnings behaal in sy laaste vier wedstryde nie. Die doelskopper-posisie is die grootste kwessie wat uitgestryk moet word. Bafana het teen […]
# The South African Police Service has fired suspended organised crime head, Richard Shibiri, following a disciplinary process last month. Evidence presented before the Madlanga Commission of Inquiry suggested that Shibiri accepted a payment of between 70-thousand-rand and 80-thousand-rand from murder-accused Vusimuzi ‘Cat’ Matlala. Evidence also linked him to alleged interference in several high-profile criminal […]
# Union federation Cosatu has expressed gratitude to minister of Employment and Labour, Nomakhosazana Meth, for effectively intervening in Pick n Pay’s mooted retrenchment of more than 22-thousand workers. The minister recently convened the national leadership of Cosatu, SACCAWU, and top Pick n Pay executives, where she was successful in steering the parties toward common ground. […]
# The US Treasury Department has imposed new economic sanctions on Cuban president Miguel Diaz-Canel, his wife and stepson. The son of former president Raúl Castro, Alejandro Castro Espínand, the Ministry of the Revolutionary Armed Forces and other entities were also sanctioned. Last month, the US imposed sanctions on eleven Cuban officials, several military leaders, […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die ANC word reeds te lank toegelaat om die Grondwet te manipuleer om hom te pas, insluitend om dit te probeer wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Dis vanjaar 30-jaar sedert die Grondwet aanvaar is. Partyleier Corné Mulder sê ʼn grondwet kan van tyd tot tyd aangepas word vir […]
# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê armoede, werkloosheid, ongelykheid, misdaad, korrupsie en geslagsgeweld bly struikelblokke wat keer dat die Grondwet se visie bereik word. Dis vanjaar 30 jaar sedert Suid-Afrika die Grondwet aanvaar het. Nel waarsku dat demokratiese waardes wêreldwyd toenemend onder druk verkeer met al meer aanvalle op gelykheid, […]