# President Cyril Ramaphosa het Leonard Lekgetho met onmiddellike ingang aangestel as nuwe hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid. Hy volg advokaat Andy Mothibi op wat die pos in Februarie verlaat het om die nasionale direkteur van Openbare Vervolging te word. Lekgetho het 19 jaar ervaring by die ondersoekeenheid waar hy uiteenlopende poste beklee het, onder […]
# The Jacob Zuma Foundation has described the Constitutional Court’s ruling on retired Justice Sisi Khampepe’s recusal from the Truth and Reconciliation Commission cases inquiry as a narrow loss. The court dismissed Zuma and former president Thabo Mbeki’s application for chairperson Khampepe to recuse herself from the inquiry. They cited her role in the Amnesty Committee […]
# Die ANC se parlementêre koukus het Eskom se jongste finansiële resultate as ʼn belangrike mylpaal in die ommekeer van Suid-Afrika se elektrisiteitsektor beskryf. Die kragverskaffer het in die jaar tot einde Maart 2026, ʼn wins van 30,3-miljard-rand ná belasting getoon, wat ʼn skerp styging is van die 14-miljard-rand die vorige jaar. Eskom sê die […]
# Krieket: Australië het sy eendaggroep aangewys vir die reeks teen Zimbabwe en Suid-Afrika, met Marnus Labuschagne die belangrikste weglating. Hy het in Junie gesukkel tydens die toere in Pakistan en Bangladesj. Mitch Marsh, Travis Head en Josh Hazlewood keer terug na die span, terwyl die jongelinge Joel Davies en Ollie Peake hul plekke in […]
# Energy regulator NERSA has approved Sasol Gas’ application for maximum gas prices covering the next two financial years. The approved maximum gas price for end-user customers is 97-rand-31-cents per gigajoule for the first quarter of 2026/27, while traders and resellers will pay a maximum of 92-rand-44-cents. Spokesperson Charles Hlebela says a quarterly price adjustment […]
# Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky sê hy het ‘n omvattende en konstruktiewe telefoongesprek gevoer met die Amerikaanse president Donald Trump se gesante Steve Witkoff en Jared Kushner. Hulle het gekyk na verdere koördinering tussen die onderhandelingspanne en die ontwikkeling van vredesoplossings. Zelensky sê hy het Witkoff en Kushner ingelig oor die omstandighede op die […]
# EFF-leier Julius Malema het ingestem om Appèlhof-regter Keoagile Matojane in die Parlement verskoning te vra. Die parlementêre Etiekkomitee het bevind hy het die Etiese Gedragskode oortree toe hy die regter oor ʼn persoonlike saak by die Regterlike Dienskommissie bevraagteken het. Tydens die Regterlike Dienskommissie se onderhoude in 2021 vir aanstellings in die Appèlhof, het […]
# AfriForum sê die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, se erkenning dat gemeenskappe ‘n onontbeerlike rol speel in die bekamping van misdaad, moet nou omskep word in ‘n formele vennootskap tussen die SAPD en buurtwagte. Die jongste misdaadstatistiek toon dat hoewel die moordsyfer in die eerste kwartaal van die 2026/2027 finansiële jaar met 5,9-persent […]
# The South African Federation of Trade Unions says it has consistently maintained that the corruption at Tembisa Hospital was never an isolated case of administrative misconduct, but represented the systematic looting of public resources. This follows the arrest of businessman Stefan Joel Govindraju, who is linked to the over two-billion-rand tender fraud at the […]