# AfriForum says acting minister of Police Firoz Cachalia’s acknowledgement that communities play an indispensable role in combating crime must now be transformed into a formal partnership between SAPS and neighbourhood watches. The latest crime statistics show that although the murder rate decreased by 5.9-percent during the first quarter of the 2026/2027 financial year, five-thousand-427 […]
# Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nomusa Dube-Ncube, sê instellings moet meer proaktief reageer op vaardigheidstekorte en veranderende ekonomiese behoeftes, eerder as om op riglyne van die regering te wag. Die departement se 2026/2027 Jaarlikse Prestasieplan is gegrond op ʼn hervormingsmandaat voortspruitend uit president Cyril Ramaphosa se verklaring van ʼn Nasionale Vaardigheidsrewolusie in […]
# President Donald Trump van Amerika het Iran gedreig na Teheran se wraakaanvalle op Amerikaanse militêre teikens in Jordanië en die Verenigde Arabiese Emirate, en sê “ons gaan hulle hard slaan”. Amerikaanse magte het twee Iranse vuurpyllanseerders op die Larak-eiland in die Straat van Hormoes aangeval. Drie mense is in die aanval dood. Trump het […]
# Die IVP se burgemeesterskandidaat in eThekwini, Mkhuleko Hlengwa, sê hy is vasbeslote om verandering in die metro te bring. Hy is tans die party se nasionale woordvoerder en minister van Vervoer in die regering van nasionale eenheid. Die IVP staan sterk in KwaZulu-Natal. Die party het ongeveer 600 kandidate meer in die komende verkiesing […]
# President Cyril Ramaphosa says the automotive industry is vital to the government’s efforts to grow the economy, expand exports, attract investment and create jobs. He delivered the keynote address at the Volkswagen Group Africa 75th Anniversary Gala Dinner in Kariega, Nelson Mandela Bay, Eastern Cape yesterday evening. Over the past 75 years, Volkswagen’s Kariega plant […]
Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê munisipale skuld bly een van die grootste uitdagings vir Eskom se finansiële volhoubaarheid. Op 31 Mei vanjaar het munisipale skuld op 111,6-mijard-rand gestaan en teen Junie het dit tot sowat 119-miljard-rand gestyg. Dit volg nadat Eskom vir ʼn tweede agtereenvolgende jaar ‘n wins na belasting getoon […]
# A Las Vegas jury has found Duane “Keffe D” Davis guilty of first-degree murder in the death of Tupac Shakur, nearly 30 years after the famous rapper was gunned down. Shakur was shot multiple times on 7 September 1996 in a drive-by shooting in Las Vegas and died several days later. Prosecutors accused 63-year-old […]
# Tennis: Seven-time Grand Slam champion Carlos Alcaraz got his US Open title defence off to a winning start, beating Russia’s Roman Safiullin, 6-4, 6-4, 6-4. The Spaniard has not played a competitive singles match since April due to injury. Swiss Stan Wawrinka played the final US Open match of his career after suffering defeat […]
# Die dodetal in verlede week se kitsvloedramp in die Nepal-Tibet-grensgebied staan nou op 955, met sowat vierduisend-471 mense wat steeds vermis word. Onder die vermistes is honderde werkers in hidroprojektonnels, ondergrondse gange wat die beweging van water van hidroprojekte vergemaklik. Nepal se eerste minister, Balendra Shah, het erken dat die land nie ten volle […]