# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hy is gefrustreerd deur die All Blacks se aanhoudende pogings om skeidsregters deur middel van die media te beïnvloed. Dit volg nadat Nieu-Seeland se afrigter, Dave Rennie, na die tweede toets in Kaapstad gekla het oor die Bokke se skrumtegniek. Hy beweer die Suid-Afrikaners loop rondom hul teenstanders in die skrum. Erasmus sê hy vertrou die metodes van die Bokke se skrumafrigter, Daan Human:
Rugby: Erasmus gefrustreerd oor gesprek rondom Springbok-skrums [KLANK]
ENG ErasmusOnFrustration