# Die Africa Finance Corporation het ‘n nuwe filiaal, AFC Captive Insurance Company, gestig om risikobestuur te versterk en infrastruktuurfinansiering regoor Afrika te ondersteun. Die maatskappy, wat in Bermuda gebaseer is, word ten volle deur AFC besit en het nagenoeg 484-miljoen-rand in aandelekapitaal. Dit sal aanvanklik versekeringsdekking vir AFC-lenings bied, wat die groep sal help […]
# Zambian president Hakainde Hichilema has been sworn in for a second five-year term at a ceremony attended by thousands at Heroes Stadium in Lusaka. Hichilema, leader of the United Party for National Development, secured 60.49-percent of the vote in the August 13’s presidential election against main opposition leader Brian Mundubile. He was sworn in […]
# Newly appointed Bafana Bafana coach Pitso Mosimane has accepted the responsibility of leading South Africa’s national team with pride, determination and humility. Mosimane says returning to the role 14 years after his first stint is a special moment in his career. Mosiane acknowledges that coaching Bafana is bigger than himself, given the team’s importance […]
# Ses spoorwegwerkers is onder minstens twaalf mense wat dood is in Russiese missiel- en hommeltuigaanvalle op Oekraïne se hoofstad Kiëf en omliggende gebiede. Amptenare sê ‘n ballistiese missiel het oornag ‘n spoorwegdepot getref en sewe mense is dood. ‘n Werkswinkel is ook vernietig en verskeie brande het uitgebreek. Vier ander mense is dood, insluitend […]
# Die Departement van Gesondheid sê medisynevoorrade in die openbare gesondheidsektor bly bestendig, ondanks kommer oor tekorte en veranderings in die voorkoms of verpakking. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê pasiënte kan medisyne van verskeie goedgekeurde vervaardigers ontvang, maar die produkte bevat dieselfde aktiewe bestanddele en bied dieselfde voordele. Mohale voeg by tydelike tekorte […]
# Die voormalige Britse premier, sir Keir Starmer gaan as parlementslid vir Holborn en St Pancras bedank, wat tot ‘n tussenverkiesing in die Londense kiesafdeling sal lei. Starmer sê hy het besluit dit is die regte tyd om die parlement na elf jaar as parlementslid te verlaat. Hy sal nou fokus op internasionale sake, insluitend […]
# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, afgetrede regter Mbuyiseli Madlanga, het beslis die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, generaal-majoor Feroz Khan, se mediese toestand moet bekend gemaak word. Die kommissie het teruggedateerde mediese verslae ondersoek wat ingedien is om Khan se afwesigheid vandag by die kommissie te verduidelik. Madlanga sê ‘n uitspraak soortgelyk aan dié rakende […]
# Sokker: Die African Restoration Bank het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof ingedien om die plaaslike sokker beheerliggaam, SAFA, se verkiesingskongres wat vir 12 September geskeduleer is, te stop. Die ARB-president Vuyisile Charles Ndabeni wil hê die Hof moet die verkiesings verbied totdat bestuurskwessies opgelos is. Die aansoek vra vir die openbaarmaking van SAFA […]
# Die Parlement se ampsklagkomitee het sy benoeming van advokaat Thandazani Madonsela as getuienisleier herroep. Die komitee is gereed om president Cyril Ramaphosa te ondersoek oor die Phala Phala-saga. Die ANC en die Patriotiese Alliansie se verteenwoordigers het aangevoer daar bestaan ‘n persepsie dat Madonsela bevooroordeeld was, soos Ramaphosa vroeër gesê het, terwyl ander partye […]