Skip to content

Gesondheidsdepartement verseker publiek van bestendige medisynevoorraad [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid sê medisynevoorrade in die openbare gesondheidsektor bly bestendig, ondanks kommer oor tekorte en veranderings in die voorkoms of verpakking. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê pasiënte kan medisyne van verskeie goedgekeurde vervaardigers ontvang, maar die produkte bevat dieselfde aktiewe bestanddele en bied dieselfde voordele. Mohale voeg by tydelike tekorte aan sekere handelsmerke of verpakkingsgroottes word hanteer deur geskikte plaasvervangers aan verbruikers beskikbaar te stel:

ENG MohaleOnMedicineSupply