# Soccer: FIFA has announced the release of FIFA World Cup: Launch Edition, a new football video game that will debut on Netflix Games on June 11, alongside the start of the 2026 FIFA World Cup. Available exclusively to Netflix subscribers at no extra cost, the game allows players to choose from all 48 participating […]
# Rugby: Die Stormers se direkteur van rugby, John Dobson, het drie beserings-gedwonge veranderings aangebring aan die opdrafspan vir môre se Verenigde Rugbykampioenskaps-halfeindstryd teen Leinster in Dublin. Die vleuel Seabelo Senatla, die losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu en die slot Ruben van Heerden is beseer in die kwarteindstryd-oorwinning oor Cardiff in Kaapstad. Wandisile Simelane, Jurie Matthee en […]
# ‘n Distrikshof in Den Haag het ‘n 49-jarige Nederlandse vrou skuldig bevind aan oorlogsmisdade en tot sewe jaar tronkstraf gevonnis omdat sy haar seun, wat toe 14-jaar-oud was, toegelaat het om ‘n vegter vir die Islamitiese Staat te word. Die vrou, slegs geïdentifiseer as Ayada K, is skuldig bevind weens die bystand en aanmoediging […]
# Die president van die Goethe Universiteit in Duitsland se Sentrum vir Finansiële Studies, Axel Weber, waarsku stygende wêreldwye ekonomiese wanbalanse vuur handelspanning, finansiële onbestendigheid en beskermende handelsbeleide aan. Hy het tydens die Tito Mboweni-gedenklesing gesê opkomende ekonomieë is dikwels die eerste slagoffers wanneer wêreldwye likiditeit verskerp en geopolitieke spanning handel en kapitaalvloei ontwrig. Weber […]
# The KwaZulu-Natal Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs says severe weather is affecting several parts of the province, with heavy snowfall forcing the closure of the Sani Pass. Travellers heading to Lesotho have been advised to delay their journeys until conditions improve. The department’s Senzelwe Mzila has urged residents to use heating devices […]
# Lieutenant-Colonel Kwazikwakhe Sibiya of the Hawks Serious Organised Crime in Durban has denied allegations that he was involved in a scheme that led to the disappearance of 541 kilograms of cocaine worth approximately 200-million-rand. The cocaine was seized in June 2021 but vanished from a Hawks storage facility in Port Shepstone. Responding to Madlanga […]
# Parliament’s portfolio committee on Police has welcomed the dismissal of former South African Police Service organised crime head, Richard Shibiri. The committee’s chairperson, Ian Cameron, says the decision sends a strong message that misconduct in the police service will not be tolerated. Cameron added that decisive action against unethical police officers is essential to […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het bevestig nege senior offisiere is geskors oor hulle beweerde betrokkenheid by die omstrede Medicare24-kontrak van 360-miljoen-rand in die Tshwane-distrik. Hulle sluit in die afdelingskommissaris vir Tegnologie-bestuursdienste, Edith Mavundla, en die waarnemende adjunk-nasionale kommissaris vir Ondersteuningsdienste, Lineo Nkhuoa. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die skorsings is hangende dissiplinêre en verwante ondersoeke. Die […]
# Die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne, Gwede Mantashe, sê die bekendstelling van Suid-Afrika se nuwe aanlyn mynboulisensiestelsel vorder bestendig, met aansoeke wat nou digitaal in die Wes-Kaap verwerk word. Die Parlement het gehoor dat lesse uit die provinsie die inwerkingstelling landwyd sal bespoedig. Mantashe het ook bevestig dat die Wetsontwerp op die Ontwikkeling van […]