# CapeNature will introduce new fees for commercial filming at reserves across the Western Cape from the first of next month. The new tariff structure will charge productions according to their crew size, with a new category for major productions with more than 100 people. Fees will also increase for permits, base camps and environmental […]
# Cricket: Young Proteas fast bowler Kwena Maphaka believes he will be able to fill Kagiso Rabada’s role in this month’s home one-day series against Australia. Rabada is sidelined with injury and won’t return before next month’s Test series against the Aussies. Twenty-year-old Maphaka says he is confident in his abilities after leading the bowling […]
# Cricket: Former England captain Ben Stokes will play for Adelaide Strikers in Australia’s Big Bash League, starting in December. He retired from the international game in June. Stokes is reportedly set to become one of the most expensive players in the T20 league at a cost of 5.76-million-rand. Adelaide is being coached by former […]
# FNB has won four Africa-level awards at the 2026 Global Finance World’s Best Consumer Digital Bank Awards. The bank was named Africa’s Best Mobile Banking App, Best User Experience Design, Best in Transformation, and Best Information Security and Fraud Management. It also received several South African awards and will now be considered for the […]
# Die Beaufort-Wes Munisipaliteit in die Wes-Kaap het vir die eerste keer in ses jaar ‘n befondsde begroting aanvaar, wat vordering in sy finansiële herstel aandui. Die munisipaliteit is in 2022 onder finansiële ingryping geplaas nadat hy gesukkel het om sy rekeninge en personeel te betaal. Sedertdien het sy ouditresultate verbeter en gekwalifiseer vir skuldverligting […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het Eskom se besluit verwelkom om nie langer elektrisiteit na dele van Johannesburg af te sny nie, nadat die stad vyf-miljard-rand se agterstallige skuld vereffen het. OUTA sê die onmiddellike bedreiging van kragonderbrekings is verwyder, maar vrae bly voortbestaan oor hoe die skuld betaal is en of die oplossing sal […]
# Die DA in Limpopo doen ‘n beroep op dringende herstelwerk aan die gevaarlike D447-pad tussen Kgapane en Tzaneen. Die party sê ‘n rehabilitasieprojek van 19-miljoen-rand moes teen Augustus verlede jaar voltooi gewees het, maar die pad is steeds in ‘n swak toestand. Marie Helm van die DA sê dele van die pad stort ineen […]
# Krieket: Die voormalige Engelse kaptein, Ben Stokes, sal van Desember vir Adelaide Strikers speel in Australië se Big Bash-liga. Hy het in Junie uit die internasionale spel getree. Stokes sal volgens berigte teen 5,76-miljoen-rand een van die duurste spelers in die T20-liga word. Adelaide word afgerig deur die voormalige Australiese kaptein Tim Paine, wat […]
# Krieket: Die jong Proteas-snelbouler Kwena Maphaka glo hy sal Kagiso Rabada se rol in hierdie maand se tuis-eendagreeks teen Australië kan vul. Rabada is weens ‘n besering uitgesluit en sal nie terugkeer voor volgende maand se toetsreeks teen die Aussies nie. Die twintigjarige Maphaka sê hy is vol vertroue in sy vermoëns nadat hy […]