# Die DA in Limpopo doen ‘n beroep op dringende herstelwerk aan die gevaarlike D447-pad tussen Kgapane en Tzaneen. Die party sê ‘n rehabilitasieprojek van 19-miljoen-rand moes teen Augustus verlede jaar voltooi gewees het, maar die pad is steeds in ‘n swak toestand. Marie Helm van die DA sê dele van die pad stort ineen weens erosie en swak vakmanskap, terwyl daar geen waarskuwingstekens is nie:
DA sê gevaarlike D447-pad tussen Kgapane en Tzaneen steeds nie herstel nie [KLANK]
ENG HelmOnDangerousRoad