# Luitenant-kolonel Kwazikwakhe Sibiya van die Valke se Eenheid vir Ernstige Georganiseerde Misdaad in Durban het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het destyds gedink daar is niks verkeerd met die besluit om 541 kilogram gekonfiskeerde kokaïen na Port Shepstone te verskuif nie. Kommissaris Sesi Baloyi was bekommerd dat beamptes wat die bewysstukke hanteer het, moontlik […]
# Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal sê gure weer beïnvloed verskeie dele van die provinsie, met swaar sneeu wat gelei het tot die sluiting van die Sani-pas. Reisigers wat op pad is na Lesotho word aangeraai om hul reise uit te stel totdat toestande verbeter. Senzelwe Mzila van die departement […]
# Sokker: FIFA het die vrystelling van FIFA World Cup: Launch Edition aangekondig. Dit is ‘n nuwe sokkervideospeletjie wat op 11 Junie, saam met die begin van die 2026 FIFA Wêreldbeker, op Netflix Games beskikbaar sal wees. Die speletjie is eksklusief beskikbaar vir Netflix-intekenaars sonder ekstra koste en laat spelers toe om enige van al […]
# President Cyril Ramaphosa het die bekendstelling van Lenacapavir beskryf as ‘n vername draaipunt in Suid-Afrika se stryd teen MIV/Vigs. Hy het tydens die geleentheid in Secunda, Mpumalanga, gesê die deurbraak verteenwoordig ‘n oorwinning vir die wetenskap met hoop en vernuwing om lewens te red. Ramaphosa het die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, geloof vir […]
# Kwazikwakhe Sibiya van die Valke se Eenheid vir Ernstige Georganiseerde Misdaad in Durban ontken dat hy betrokke was by ‘n bedrogspul wat gelei het tot die verdwyning van 541-kilogram kokaïen van 200-miljoen-rand. Daar is in Junie 2021 beslag gelê op die dwelm, maar dit het uit die Valke se pakkamer in Port Shepstone verdwyn. […]
# Lieutenant-Colonel Kwazikwakhe Sibiya of the Hawks Serious Organised Crime Unit in Durban has told the Madlanga Commission he saw nothing wrong at the time with the decision to move 541 kilograms of seized cocaine to Port Shepstone. Commissioner Sesi Baloyi raised concerns that officers handling the exhibits could have compromised potential DNA and fingerprint […]
# President Cyril Ramaphosa has described the launch of Lenacapavir as a major turning point in South Africa’s fight against HIV/AIDS. Speaking at the rollout in Secunda, Mpumalanga, Ramaphosa said the breakthrough represents the triumph of science, hope and innovation in saving lives. Ramaphosa praised Health minister Aaron Motsoaledi for securing South Africa a licence […]
# The minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says president Cyril Ramaphosa will soon address the nation on the government’s approach to managing migration. The announcement comes amid growing tensions over immigration and calls by anti-immigration groups for a national shutdown. Ntshavheni told the media law enforcement agencies are ready to act against anyone who […]
# Die Parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie verwelkom die afdanking van die voormalige hoof van die Polisiediens se Eenheid teen Georganiseerde Misdaad, Richard Shibiri. Die komitee se voorsitter, Ian Cameron, sê die besluit stuur ‘n sterk boodskap uit dat wangedrag in die Polisiediens nie geduld sal word nie. Hy voeg by beslissende optrede teen onetiese polisiebeamptes […]