# The Western Cape government says weather conditions are beginning to improve after several days of heavy rainfall across the Central Karoo and Garden Route districts. However, residents are still urged to exercise caution. One fatality has been confirmed after a person attempted to cross a flooded river. High dam levels and swollen rivers continue […]
# Sokker: Toeskouers sal nie toegelaat word om vuvuzelas na Wêreldbeker-wedstryde te neem nie. Die wêreldbeheerliggaam FIFA het die plastiekhorings op stadions in Kanada, die VSA en Mexiko verbied. In die 2010-toernooi in Suid-Afrika was vuvuzelas oral, maar was nie so gewild by die res van die wêreld nie as gevolg van hul eentonige dreungeluid. […]
# Tennis: ‘n Nuwe vroue-kampioen word vandag gekroon op die Franse Ope in Parys. Die wêreld-nommer-sewe, Mirra Andreeva van Rusland, kom te staan teen Maja Chwalinska van Pole, die eerste kwalifiseerder in die beroepsera om die vroue-eindstryd op Roland Garros te haal. Die 24-jarige is 114de in die wêreld en het verskeie spelers hoër op […]
# Tennis: A new women’s champion will be crowned at the French Open in Paris today. World number seven, Russian teenager Mirra Andreeva, comes up against the first qualifier to reach the title match at Roland Garros in the professional era, Maja Chwalinska of Poland. The 24-year-old, 114th in the world rankings, stunned several much-higher […]
# Tennis: Alexander Zverev moved to the verge of a long-awaited first Grand Slam title as the second seed saw off Jakub Mensik in four sets on Friday to set up a French Open final against 10thseed Flavio Cobolli. Zverev has endured several near misses at the majors, with three previous final defeats, including against […]
# Motorsport: Seven-time champion Lewis Hamilton on Friday he outpaced Ferrari teammate Charles Leclerc to clock the fastest time in second practice for Sunday’s Monaco Grand Prix. After his strong second-place finish at the Canadian Grand Prix, it seems as if Hamilton has rediscovered his mojo and will seek a record-enhancing 105th pole position and […]
# Die vakbond Solidariteit sê die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika se nuwe regulasies oor inhouddeling kan gemeenskapsradiostasies en onafhanklike inhoudskeppers negatief beïnvloed. Die vakbond vra dat die reëls opgeskort word totdat daar regsekerheid is. Riaan Visser van Solidariteit waarsku beperkings op die gebruik van onafhanklik vervaardigde inhoud kan mediadiversiteit verminder en kleiner stasies wat op […]
# Trade union Solidarity says the Independent Communications Authority of South Africa’s new content-sharing regulations could negatively affect community radio stations and independent content creators. The union calls for the rules to be paused until legal certainty is established. Solidarity’s Riaan Visser warns that restrictions on the use of independently produced content could reduce media […]
Rugby: Ierland sal vir nog vyf jaar oor die dienste van hoofafrigter Andy Farrell beskik, nadat hy ‘n kontrakverlenging tot 2031 onderteken het. Die 50-jarige het by die Iere aangesluit ná die Wêreldbeker in 2019 en het hulle gelei na twee Sesnasies-titels en ‘n reeksoorwinning oor die All Blacks in Nieu-Seeland. Farrell het ook verlede […]