# ActionSA says Parliament’s decision to rescind the recommendation of Advocate Thandazani Madonsela as evidence leader is a classic display of Stalingrad delay tactics. President Cyril Ramaphosa objected to Madonsela’s appointment, citing potential conflicts of interest, including previously providing legal advice to the ANC on matters connected to the impeachment process. ActionSA’s Lerato Ngobeni says procedural […]
# Die Amerikaanse weermag het nuwe lugaanvalle op Iranse teikens uitgevoer. Vier mense, insluitend ʼn vierjarige kind, is volgens berigte dood en meer as 50 beseer. Amerika se Sentrale Bevel sê die aanvalle volg na onlangse pogings van die Islamitiese Rewolusionêre Wagkorps om handelskepe in die Straat van Hormoes aan te val. Teheran het uit […]
# Tennis: Gael Monfils celebrated his 40th birthday in style as he progressed to the second round of the US Open. The Frenchman, who will retire at the end of the season, defeated Paraguay’s Adolfo Daniel Vallejo, 2-6, 6-1, 6-2, 6-0. Fifth-seeded Italian Flavio Cobolli needed five sets to beat Argentina’s Francisco Comesana. In the women’s […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 02 September 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Ampsklagkomitee wat president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-kwessie ondersoek, het die benoeming van advokaat Thandazani Madonsela as getuienisleier herroep. Die koerant skryf die skuif volg op kommer oor sy vorige regsraad aan die ANC en sy rol as […]
The headlines of the leading newspapers on 02 September 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the Impeachment Committee investigating president Cyril Ramaphosa’s Phala Phala issue has revoked the appointment of advocate Thandazani Madonsela as evidence leader. The paper writes the move follows concerns about his previous legal advice to the ANC and role as Ramaphosa’s […]
# The EFF has vehemently rejected the rescinding of advocate Thandazani Madonsela’s appointment as evidence leader of the Impeachment Committee without material evidence. Madonsela’s recommendation was rescinded amid a legal review of president Cyril Ramaphosa’s objection related to the Phala Phala scandal. The 31 members of the Impeachment Committee from 16 political parties have until […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê die nasionale minimumloon bly noodsaaklike beskerming vir sektore waar oorheersend vroue werk: huiswerk, landbou, gasvryheid en kleinhandel. Die nasionale minimumloon is 30-rand-23-sent per normale werksuur. Meth sê dis kommerwekkend dat ʼn aansienlike deel van ekonomies aktiewe vroue in Suid-Afrika in die informele sektor werk wat […]
# Swem: Die Olimpiese kampioen, Tatjana Smith, het ʼn aanmaning aan Swem Suid-Afrika gerig en eis die betaling van rente op prysgeld wat na bewering al meer as ʼn jaar lank teruggehou word. Sy beweer Swem Suid-Afrika hou rente terug teen die huidige koers op 560-duisend-rand en 650-duisend-rand prysgeld wat sy by die 2023 Wêreld […]
# Kanada se eerste minister, Mark Carney, sê handelsgesprekke met Amerika kan hervat word wanneer Washington ernstig raak oor onderhandelings. President Donald Trump van Amerika het verlede week ʼn uitvoerende bevel onderteken wat Lake Ontario se naam na Lake America verander – ʼn stap wat die Kanadese verwerp. Die Trump-administrasie het tariewe van 50-persent op […]