# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge en Samewerking verwelkom die uitslag van die ondersoek na die Suid-Afrikaanse hoë kommissaris in Indië, Anil Sooklal. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het Sooklal van alle blaam onthef nadat hy dieselfde godsdiensgeleentheid as oudpresident Jacob Zuma en staatskaping-verdagte, Ajay Gupta, in Haridwar, Indië, bygewoon het. Die […]
# Die MK-party vra dat die voorsitter van die parlementêre ampsklagkomitee onafhanklik moet wees en nie ʼn lid van die regering van nasionale eenheid nie. Die party het die komitee gekritiseer nadat hy sy eie besluit omgekeer het om advokaat Thandazani Madonsela as getuienisleier aan te stel ná ʼn klagte deur president Cyril Ramaphosa. Die […]
# Agricultural organisation TLU SA says its annual congress prioritised rural safety, the protection of property rights, economic sustainability and the conservation of land and water. The congress was held in Pretoria under the theme “Agriculture: Grounded. Protected. Preserved”. General manager Bennie van Zyl says it focused on the protection of producers and the resources on […]
# Die Stad Kaapstad moedig inwoners aan om kommentaar te lewer op die Omvattende Geïntegreerde Vervoerplan wat leiding gee aan prioriteite en aktiwiteite van die Direktoraat vir Stedelike Mobiliteit om ‘n geïntegreerde vervoerplan te skep. Die plan spreek die noodsaaklikheid aan om te bepaal wat die sentrale vervoerprobleme in die metro is, asook maniere hoe […]
# Die Stad Johannesburg se bestuur het opdrag gegee dat dringend ingegryp word om wet en orde, en netheid in die middestad te herstel. Burgemeester Dada Morero en stadsbestuurder Floyd Brink het gister met die Johannesburg Metropolisie se senior bestuur vergader en eis strenger toepassing, groter aanspreeklikheid en sigbare operasionele verbeterings. Die metro-woordvoerder, Nthatisi Modingoane, […]
# The MK Party is calling for Parliament’s Impeachment Committee to be chaired by an independent, non-government of national unity aligned person. This comes as the party has criticised the committee for overturning its own decision to appoint advocate Thandazani Madonsela as evidence leader, following a complaint from president Cyril Ramaphosa. The MK Party has […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-drie, Carlos Alcaraz, het nog ‘n tree nader gegee aan sy derde Amerikaanse Ope-titel deur Jaime Faria van Portugal te verslaan en na die derde ronde deur te dring. Die Spanjaard is terug na ‘n besering van vier maande. Daniil Medvedev van Rusland en die Amerikaners Ben Shelton en Frances Tiafoe het ook […]
# Eskom sê hy maak vordering met skoon steenkool, groen waterstof en ander tegnologieë in ʼn poging om bedryfsprestasie, nasionale energiesekerheid en ʼn verantwoordelike energieoordrag te verseker. Die kragverskaffer het gister die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, by sy fasiliteit vir navorsing, toetsing en ontwikkeling in Johannesburg ontvang. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hy […]
# The Tshwane Economic Development Agency will save more than 17-million-rand over the next five years, after relocating from privately leased offices to city-owned premises in Centurion. The move has reduced the agency’s monthly accommodation costs from 373-thousand-703 to approximately 74-thousand, an 80-percent reduction that will save the entity around 3.6-million-rand annually. Tshwane’s mayoral committee […]