# Die Stad Kaapstad moedig inwoners aan om kommentaar te lewer op die Omvattende Geïntegreerde Vervoerplan wat leiding gee aan prioriteite en aktiwiteite van die Direktoraat vir Stedelike Mobiliteit om ‘n geïntegreerde vervoerplan te skep. Die plan spreek die noodsaaklikheid aan om te bepaal wat die sentrale vervoerprobleme in die metro is, asook maniere hoe ruimtelike hersamestelling van woongebiede effektiwiteit en toeganklikheid kan verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die metro plaas mense in die middel van sy beplanning van vervoer:
Stad Kaapstad vra inwoners vir insette oor toekoms van vervoer in die metro [KLANK]
ENG QuintasONTransport