# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die regering wil die wettige bloedalkoholvlak van voertuigbestuurders na nul-persent verander in ʼn poging om padveiligheid te verbeter. Die wysigings sal aan Artikel 65 van die Nasionale Padverkeerswet gemaak word. Meer as 18-duisend mense is vanjaar tussen Maart en Augustus weens dronkbestuur in hegtenis geneem. Creecy sê […]
# Tennis: World number three Carlos Alcaraz took another step toward his third US Open singles title by defeating Portuguese Jaime Faria to advance to the third round. The Spaniard, returning from a four-month injury layoff, won 4-6, 6-0, 6-3, 6-2. Russia’s Daniil Medvedev and Americans Ben Shelton and Frances Tiafoe also won their second-round matches. […]
# ‘n Amerikaanse federale regter het president Donald Trump se administrasie verhoed om sy uitvoerende mag te gebruik om geboortereg-burgerskap te beperk deur federale departemente te verbied om burgerskap aan kinders wat in Amerika gebore word, te gee. Die Hooggeregshof het in Junie Trump se aanvanklike poging om geboortereg burgerskap te beëindig voorkom met die […]
# Die IVP eis ʼn deeglike ondersoek na die moord op sy KwaZulu-Natalse raadslid vir proposionele verteenwoordiging, Khethelo Mdluli. Hy is verlede week by sy huis in Gingindlovu geskiet en is Maandag aan sy beserings dood. Mdluli was sedert 2021 die IVP-raadslid in die uMlalazi-munisipaliteit en sou in die komende plaaslikeregeringsverkiesing die party se kandidaat […]
# Eskom says it is making progress in clean coal, green hydrogen and other technologies intended to strengthen operational performance, national energy security and a responsible energy transition. The power utility hosted minister of Electricity and Energy, Kgosientsho Ramokgopa, at its Research, Testing and Development facility in Johannesburg yesterday. Eskom spokesperson Daphne Mokwena says it […]
# Gholf: Die vyftienmalige Major-kampioen Tiger Woods se bestuurslisensie is vir vyf jaar opgeskort na ‘n pleitooreenkoms bereik is in die saak van dronkbestuur teen hom. Die 50-jarige is in hegtenis geneem nadat hy in Maart in Florida met sy Land Rover by ‘n ongeluk betrokke was. Hy het ‘n asemtoets geslaag, maar geweier om […]
# Die ANC het sy volle vertroue in die Verkiesingskommissie en sy integriteit uitgespreek. Die party hou vol tegniese probleme met die kommissie se kandidate-vasleggingstelsel het ʼn paar van sy kandidate vir die plaaslikeregeringsverkiesing se invoering op die stelsel geraak. Politieke partye en onafhanklike kandidate se benoemings moes teen vyfuur op 28 Augustus op die […]
# Parliament’s portfolio committee on International Relations and Cooperation has welcomed the conclusion of the investigation into the South African High Commissioner to India, professor Anil Sooklal. The Department of International Relations and Cooperation has cleared Sooklal of any wrongdoing when he attended the same religious event in Haridwar, India, as former president Jacob Zuma […]
# The City of Johannesburg’s leadership has ordered urgent and decisive action to restore law, order and cleanliness in the Inner City. Mayor Dada Morero and City Manager Floyd Brink met with senior management of the Johannesburg Metropolitan Police Department yesterday, demanding stronger enforcement, greater accountability and visible operational improvements. The metro’s spokesperson, Nthatisi Modingoane, […]