# The City of Tshwane says it is continuing its programme of strategic urban development visits, with the focus being on the Thorntree Mega Project across Regions 1 and 2 in Soshanguve. The development has already enabled the delivery of approximately 30-thousand residential units and stands. Mayor Nasiphi Moya’s spokesperson, Samkelo Mgobozi, says that upon […]
# Die Tshwane Ekonomiese Ontwikkelingsagentskap sal oor die volgende vyf jaar meer as 17-miljoen-rand spaar nadat hy van privaat gehuurde kantore na ‘n perseel wat die die stad in Centurion besit, verskuif het. Die skuif verminder die agentskap se maandelike huurkoste van 373-duisend-703-rand tot sowat 74-duisend-rand, ‘n vermindering van 80-persent wat die stad sowat 3,6-miljoen-rand […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê sy jaarkongres in Pretoria het gefokus op landelike veiligheid, die beskerming van eiendomsregte, ekonomiese volhoubaarheid en die bewaring van grond en water. Die tema was: “Landbou: Begrond. Beskerm. Bewaar”. Hoofbestuurder Bennie van Zyl sê die paneelbesprekings het die basis gebied vir besprekings oor die beskerming van produsente en die […]
# Government says a safer South Africa requires the collective efforts of government, law enforcement, and every community. Statistics South Africa’s 2025/26 Governance, Public Safety and Justice Survey indicates many citizens feel relatively safe. Deputy government spokesperson, William Baloyi, says it’s concerning that fewer than two in five people feel safe walking alone at night. […]
# The DA says the dismissal of Crime Intelligence deputy head Feroz Khan from the South African Police Service must be the first of many, until all of the crooked cops are removed from office. Khan’s dismissal was triggered by his failure to face a disciplinary hearing, after being accused of misconduct and bringing the police […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge en Samewerking verwelkom die uitslag van die ondersoek na die Suid-Afrikaanse hoë kommissaris in Indië, Anil Sooklal. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het Sooklal van alle blaam onthef nadat hy dieselfde godsdiensgeleentheid as oudpresident Jacob Zuma en staatskaping-verdagte, Ajay Gupta, in Haridwar, Indië, bygewoon het. Die […]
# Die MK-party vra dat die voorsitter van die parlementêre ampsklagkomitee onafhanklik moet wees en nie ʼn lid van die regering van nasionale eenheid nie. Die party het die komitee gekritiseer nadat hy sy eie besluit omgekeer het om advokaat Thandazani Madonsela as getuienisleier aan te stel ná ʼn klagte deur president Cyril Ramaphosa. Die […]
# Agricultural organisation TLU SA says its annual congress prioritised rural safety, the protection of property rights, economic sustainability and the conservation of land and water. The congress was held in Pretoria under the theme “Agriculture: Grounded. Protected. Preserved”. General manager Bennie van Zyl says it focused on the protection of producers and the resources on […]
# Die Stad Kaapstad moedig inwoners aan om kommentaar te lewer op die Omvattende Geïntegreerde Vervoerplan wat leiding gee aan prioriteite en aktiwiteite van die Direktoraat vir Stedelike Mobiliteit om ‘n geïntegreerde vervoerplan te skep. Die plan spreek die noodsaaklikheid aan om te bepaal wat die sentrale vervoerprobleme in die metro is, asook maniere hoe […]