# Activists and Citizens Forum is calling on president Cyril Ramaphosa to make more funds available for the extension of the Madlanga commission. Of the 147-million-rand initially budgeted, 123-million-rand has already been spent, while additional funding is being sought. Spokesperson Dennis Bloem says Ramaphosa cannot tell South Africans there is no money when 700-million-rand was […]
# Amnesty International South Africa says that, with high levels of dissatisfaction with service delivery and visible failures in many municipalities, the November local government elections are a critical moment of accountability. According to the Auditor General’s report, only 39 out of 257 municipalities achieved a clean audit in the last audit report. Amnesty International […]
# Die EFF het aan die Nasionale Vergadering se speaker, Thoko Didiza, geskryf om die verkiesing van die gesamentlike staande komitee oor Verdediging se medevoorsitter, Mzimasi Hala, ongrondwetlik en onwettig te verklaar. Dit volg nadat die ANC Malusi Gigaba Woensdag skielik en onverklaarbaar uit die amp verwyder het. Die EFF sê die vergadering waar Hala […]
# The organisation, Mining Affected Communities United in Action, is calling for an immediate investigation into the drowning of two young boys in a Harmony Gold Mine dam near Nyakallong township, Allanridge, in the Free State. According to information, the two children, aged eight and nine, went to swim in an unattended and unfenced dam owned […]
# Die IVP eis die onmiddellike ontplooiing van die KwaZulu-Natal Politieke Taakspan om die moord op twee raadslede in afsonderlike voorvalle te ondersoek. Die raadslid van Wyk 17, Khethelo Mdluli, van die uMlalazi munisipaliteit, is verlede week by sy huis in Gingindlovu geskiet en hy is later in die hospitaal aan sy beserings oorlede. Die […]
# Die jurie in die hofsaak van ʼn ma van Massachusetts wat aangekla word van die moord op haar drie kinders in 2023, onderhandel vandag vir ʼn sewende dag. Die 36-jarige Lindsay Clancy ontken nie dat sy haar kinders verwurg het nie. Haar prokureur sê egter sy behoort nie strafregtelik aanspreeklik te wees nie omdat […]
# Die vakverbond Cosatu het die Foschini-groep gevra om ernstig te besin oor die uitwerking wat die sluiting van winkels op sy personeel gaan hê, en ʼn alternatiewe oplossing versoek. Die maatskappy wil teen 2029 sowat 280 winkels in Afrika sluit en op aanlyn verkope konsentreer wat tans beter presteer as gewone bedrywighede. Cosatu-woordvoerder, Nonzuzo […]
# Agricultural organisation TLU SA is calling on government to take decisive action to address the diversion of firearms from state custody into criminal hands. It highlights the case of former police officer Christiaan Prinsloo, who was involved in a network that supplied firearms from police custody to criminals between 2007 and 2015. TLU SA’s Bennie van […]
# Die Mededingingskommissie oorweeg marknavorsing oor inkopie- en winkelsentrums in oorwegend swart gemeenskappe en plattelandse woongebiede. In sy verslag oor ekonomiese projekte in die platteland en townships vir 2026, is bevind baie township-entrepreneurs wil in sentrums sake doen, maar word verhoed deur hoë huurgeld, ekslusiwiteitsklousules en eienaars wat voorkeur aan gevestigde name gee. Die waarde […]