# Tennis: Frenchman Gael Monfils played the final match of his Grand Slam career, falling to American Learner Tien, 6-3, 6-4, 6-3 in the US Open second round. Russia’s Karen Khachanov knocked out world number four Canadian Felix Auger-Aliassime. In the women’s draw, second seed Kazakhstan’s Elena Rybakina continued her bid for the world number […]
# Reddingswerkers het twee werkers lewend uit ʼn hidrokragtonnel in Nepal gehaal. Dit volg meer as ʼn week nadat hulle tydens die rampspoedige oorstroming op die Nepal-China-grens in ʼn tonnel van die Trishuli-3-hidrokragprojek vasgekeer is. Sanjaya Shah en Kabir Maharjan het beserings aan hul hande en bene opgedoen. Minstens 39 ander sal na verwagting ook uit […]
# Die vakverbond Cosatu is bekommerd oor die inentingskrisis van kinders, wat die Gesondheidsdepartement tot openbare gesondheids-noodtoestand verklaar het. Die hoeveelheid kinders onder een wat nie ingeënt is nie, het gestyg van 12,1-persent in 2017 tot 36,3-persent vroeër vanjaar, wat een uit elke drie babas weerloos laat. Woordvoerder Matthew Parks sê dit keer die groot […]
# Rescuers have pulled two workers alive from a hydropower tunnel in Nepal, more than a week after they became trapped by the devastating flash flood at the Nepal-China border. They were recovered from a tunnel of the Trishuli-3 Hydropower Project. Sanjaya Shah and Kabir Maharjan have injuries to their hands and legs. At least 39 others […]
# Activists and Citizens Forum vra president Cyril Ramaphosa om meer fondse beskikbaar te stel en die werksaamhede van die Madlanga-kommissie te verleng. Honderd-47-miljoen-rand is aanvanklik begroot, waarvan 123-miljoen-rand reeds bestee is terwyl bykomende befondsing gesoek word. Woordvoerder Dennis Bloem sê Ramaphosa kan nie vir Suid-Afrikaners vertel daar is nie geld nie terwyl 700-miljoen-rand beskikbaar […]
# Amnestie Internasionaal Suid-Afrika sê die plaaslike regeringsverkiesing in November is ‘n kritieke oomblik van aanspreeklikheid weens die groot ontevredenheid met dienslewering en sigbare mislukkings in vele munisipaliteite. Volgens die verslag van die Ouditeur-generaal het net 39 van die 257 munisipaliteit ‘n skoon oudit gekry in die jongste ouditeursverslag. Amnestie Internasionaal SA sê kiesers moet […]
# Union federation Cosatu is concerned over South Africa’s child immunisation crisis, which the Health Department has declared a public health emergency. The proportion of infants under one year receiving no vaccines has tripled from 12.1-percent in 2017 to 36.3-percent earlier this year, leaving more than one in three babies completely unprotected. Cosatu’s Matthew Parks […]
# Die organisasie, Mining Affected Communities United in Action, vra ʼn onmiddellike ondersoek nadat twee jong seuns in ʼn dam van die Harmony Goudmyn naby die Nyakallong-township in die Vrystaat verdrink het. Volgens berigte het die twee seuns van agt- en nege-jaar verlede maand in ʼn verlate, onomheinde dam by die Harmony Goudmyn gaan swem […]
# Die landbou-organisasie TLU SA vra die regering om beslissend op te tree om die verspreiding van staats-vuurwapens na misdadigers teen te werk. Hy verwys na die gewese polisieman Christiaan Prinsloo, wat tussen 2007 en 2015 sowat twee-duisend vuurwapens uit polisiebewaring aan misdadigers verskaf het.Bennie van Zyl van TLU SA sê die wapens moes vernietig word, […]