# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê die skorsing van die uitvoerende hoof van die Versekeringsektor Onderwys- en Opleidingsowerheid, Gugu Mkhize, behoort ‘n wyer ondersoek na beheer, verkryging en finansiële bestuur by die instelling tot gevolg te hê. Die organisasie het bevestig die skorsing volg na langdurige kommer oor deursigtigheid en aanspreeklikheid, insluitend vyf agtereenvolgende gekwalifiseerde […]
# Die Madlanga-kommissie het die assistent-direkteur van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Takalani Maphosho, ondervra oor haar beoordeling van majoor-generaal Feroz Khan se verklaring rakende die Aeroton-dwelmklopjag in die suide van Johannesburg in 2021. Kommissaris Sesi Baloyi het aangevoer Maphosho se getuienis was teenstrydig en beklemtoon Khan het ‘n omvattende en deeglike uiteensetting van sy optrede op […]
# Die Stad Johannesburg het die Parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge en die Portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering verseker maatreëls word ingestel om swakhede in finansiële bestuur, wat in sy 2024/25-oudit uitgelig is, aan te spreek. Die metro het ‘n gekwalifiseerde oudit ontvang, met kommer oor onbefondsde begrotings, ongemagtigde uitgawes en beduidende inkomsteverliese. Hoof- […]
# Sokker: Die president van Mexiko, Claudia Sheinbaum, het belowe die voortgesette onderwysbetogings sal nie Donderdag se openingswedstryd van die Wêreldbeker tussen Suid-Afrika en Mexiko in die hoofstad, Mexikostad, ontwrig nie. Lede van ‘n onderwysersunie, wat salarisverhogings en pensioenhervormings eis, het verlede week by ‘n ondersteunersone in die stad amok gemaak en gedenkbeelde van spelers […]
# President Cyril Ramaphosa het hulde gebring aan sy majesteit koning Makhosonke II van die amaNdebele-nasie, wat vanoggend in die ouderdom van 65 gesterf het nadat hy 40 jaar aan bewind was. Die Presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die koning word onthou as ‘n versoenende tradisionele leier en kampvegter van ontwikkeling, onderwys en grondhervorming. Hy […]
# The Madlanga Commission has questioned Independent Police Investigative Directorate assistant director Takalani Maphosho over her assessment of Major General Feroz Khan’s statement regarding the 2021 Aeroton drug bust in the South of Johannesburg. Commissioner Sesi Baloyi suggested Maphosho’s evidence was contradictory, arguing that Khan had provided a detailed account of his actions at the […]
# Soccer: Iran has accused the US of revoking its ticket allocation for the World Cup in the country, Canada and Mexico, starting on Thursday. The country’s governing body says the co-host has once again acted to obstruct the presence of Iranian supporters at its stadiums. Iran plays all three of its group matches against […]
# Die National Informal Traders Alliance of South Africa verwelkom president Cyril Ramaphosa se oproep tot kalmte, eenheid en bestendige wetstoepassing te midde van toenemende spanning binne gemeenskappe. Die informele handelaarsliggaam waarsku groeiende openbare frustrasie mag nie toegelaat moet word om xenofobie, vigilante gedrag of geweld aan te wakker nie. Hulle doen ‘n beroep op […]
# Die VF Plus vra ‘n ondersoek na ‘n beweerde e-posboodskap wat verband hou met die Departement van Landbou oor bek-en-klouseer. Die e-pos, wat blykbaar net ‘n grap was, maar wyd gedeel is op sosiale media, is glo deur ‘n senior amptenaar aan bestuurders van die departement gestuur. Wynand Boshoff van die party sê die […]