# Die Departement van Indiensneming en Arbeid ondersoek die hantering en verwydering van werksaansoekdokumente, insluitend moontlike oortredings van persoonlike inligting. ‘n Amptenaar is geskors en ‘n onafhanklike ondersoeker is aangestel om ‘n deeglike hersiening te verseker. Die departement kyk ook of die saak by die Inligtingsreguleerder aangemeld moet word ingevolge wette oor databeskerming. Teboho Thejane […]
# The Department of Employment and Labour is investigating concerns over the handling and disposal of job application documents, including possible breaches of personal information. An official has been suspended and an independent investigator appointed to ensure a thorough review. The department is also checking whether the matter must be reported to the Information Regulator […]
# The DA says Gauteng learners could face another school placement crisis as the provincial education department has not yet opened applications for next year’s grade one and grade eight admissions. The party’s Sergio Isa Dos Santos says the lack of clear timelines is leaving parents uncertain and could result in thousands of learners being […]
# Die regering sê die ekonomie toon steeds positiewe groei, maar meer moet nog gedoen word om uitbreiding te bevorder, werk te skep en beleggings te lok. Die Suid-Afrikaanse ekonomie het met 0,5-persent in die eerste drie maande van hierdie jaar gegroei, wat ses agtereenvolgende periodes van groei aandui. Die adjunk-regeringswoordvoerder, William Baloyi, sê die […]
# Die DA sê Gautengse leerders kan weereens ‘n skoolplasingskrisis ervaar, aangesien die provinsiale onderwysdepartement nog nie aansoeke vir volgende jaar se graad een en graad agt-toelatings geopen het nie. Sergio Isa Dos Santos van die DA sê die gebrek aan duidelike tydlyne laat ouers onseker voel en kan daartoe lei dat duisende leerders laat […]
# Krieket: Die kaptein van die Protea-vrouespan, Laura Wolvaardt, glo die insluiting van die veterane Shabnim Ismael en Dané van Niekerk sal die span versterk in die T20-Wêreldbekertoernooi wat Vrydag in Engeland en Wallis begin. Hulle het hul vroeëre uittrede herroep, maar Wolvaardt sê hulle was die hele tyd aktief en sal Suid-Afrika help om […]
# Sokker: Drie Brasiliaanse skeidsregters sal môre se Wêreldbeker-openingswedstryd tussen Suid-Afrika en Mexiko in Mexikostad hanteer. Wilton Sampaio sal die fluitjie dra, met Bruno Pires en Bruno Boschilia sy hulpskeidsregters. Sampaio was ook betrokke by die vorige twee Wêreldbekertoernooie in Katar en Rusland. ‘n Rekordgroep van 52 skeidsregters en 88 hulp-skeidsregters is saamgestel, terwyl aanstellings […]
# Die Stad Kaapstad sê ’n roetinepatrollie in Houtbaai en Wynberg het tot ’n groot vonds gelei. Beamptes het ’n verdagte met nagenoeg een-duisend-850 Weskus-kreefsterte en kontant in hegtenis geneem. Die verdagte is aanvanklik voorgekeer omdat hy alkohol in die openbaar gedrink het. Die Burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die inhegtenisneming vorm […]
# Die Johannesburgse Ontwikkelingsagentskap het ‘n oorkoepelende ontwerp-toegangsplan vir die stad se openbare vervoerstelsel voltooi. Die plan dek die vervoernetwerk in sy geheel, insluitend Rea Vaya en Metrobus, en verbeter dienste vir mense met gestremdhede, ouer persone, swanger vroue en ouers met jong kinders. Dit fokus op die regstel van struikelblokke in vervoerinfrastruktuur, inligting en […]