# ʼn Vier-en-veertigjarige lid van die Mpumalanga-polisie se blitspatrollie is tydens ʼn vroë-oggend-operasie by die Secunda-polisiekantoor gearresteer. Hy word na bewering verbind met die kaping van vragmotors wat diesel in die provinsie vervoer. Mpumalanga se polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die beampte se betrokkenheid het aan die lig gekom tydens ʼn ondersoek na vier ander verdagtes vasgetrek is. Hy sê die polisiebeampte sal Maandag in die hof verskyn:
Mpumalanga-blitspatrollielid oor dieselvragmotor-kapings vasgetrek[KLANK]
ENG MasondoOnArrest