Skip to content

Myngemeenskappe vra onmiddellike ondersoek nadat twee kinders in Harmony Gold-dam in Vrystaat verdrink [KLANK]

# Die organisasie, Mining Affected Communities United in Action, vra ʼn onmiddellike ondersoek nadat twee jong seuns in ʼn dam van die Harmony Goudmyn naby die Nyakallong-township in die Vrystaat verdrink het. Volgens berigte het die twee seuns van agt- en nege-jaar verlede maand in ʼn verlate, onomheinde dam by die Harmony Goudmyn gaan swem en verdink. Die organisasie se woordvoerder, Oratile Mogotsi, sê die myn moet aanspreeklik gehou word:



ENG MogotsiONDrowning