# Gauteng se polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê ʼn benadering wat die hele regering betrek, is belangrik vir die toekoms van polisiëring in die provinsie. Die provinsie se misdaadstatistiek vir die vierde kwartaal van die 2025/2026-boekjaar toon ʼn afname van 5,9-persent in kontakmisdade tussen Januarie en Maart vanjaar. Moorde neem af met 15-persent, verkragtings met 9,9-persent, […]
# Rugby: Die Suid-Afrikaans-gebore Skotse vleuel Duhan van der Merwe, die Nieu-Seelandse legende TJ Perenara en Kyle Sinckler van Engeland is in die Barbarians se groep ingesluit wat volgende Saterdag in Gqeberha teen die Springbokke speel. Van der Merwe, wat in 53 toetse 35 drieë vir Skotland gedruk het, sal die beroemde trui die eerste […]
# Tennis: Twenty-three-time Grand Slam champion Serena Williams claimed her first professional victory in nearly four years in the women’s doubles at Queen’s in London. The 44-year-old American and Canadian teenager Victoria Mboko defeated the third-seeded duo Nicole Melichar-Martinez and Erin Routliffe, 7-6, 6-2, to make the quarterfinals. The unseeded pair of Williams and Mboko […]
# The ANC Gauteng Provincial Task Team has picked Hassan Mako as its mayoral candidate for the Emfuleni Local Municipality, ahead of the local government elections in November. He is set to replace former mayor Sipho Radebe, who was fired by the party last week. The ANC says Mako brings with him extensive experience as […]
# President Donald Trump sê Amerika moet noodgedwonge teen Iran optree nadat dié land Maandagaand ʼn Amerikaanse Apache-helikopter oor die Straat van Hormoes afgeskiet het. Die twee soldate in die helikopter het die gebied aan die kus van Oman gepatrolleer toe die voorval plaasvind. Hulle is met ʼn see-hommeltuig gered in die heel eerste operasie […]
# The UK, Australia, Canada, France and Norway have imposed sanctions and other measures to hold networks involved in financing and enabling settler violence against Palestinian civilians in the Israeli-occupied West Bank. The coordinated sanctions are targeting six firms and one individual. According to the United Nations, one-thousand-835 attacks by settlers against Palestinians were recorded […]
# Die ANC sê die groei van 0,5-persent in die ekonomie in die eerste kwartaal van die jaar, is ‘n bemoedigende bewys dat die ekonomiese hervormings en ingrypings wat deur die regering ingestel is, bydra tot verbeterde ekonomiese aktiwiteit. Volgens Statistiek Suid-Afrika was die finansiële sektor die grootste bydraer aan die produksiekant van die ekonomie, […]
# Die Israelse Weermag het gister Libanon opnuut aangeval, waartydens minstens agt mense dood en 32 gewond is. Dit is ten spyte van Israel se waarskuwing aan die inwoners van Tirus in die suide van Libanon om te ontruim. Israel en Iran het Maandag vyandelikhede gestaak nadat die land die Iran-gesteunde gewapende groep Hisbolla aangeval […]
# The National Aeronautics and Space Administration has announced the four-person crew for Artemis Three, which will test lunar landers for future missions to land on the moon. The astronauts, who will launch into space next year, are commander, Randy Bresnik, pilot Luca Parmitano, and mission specialists Andre Douglas and Frank Rubio. This comes two […]