# Die staat sê die leerdervervoerbestuurder Ayanda Dludla se lewe kan in gevaar wees indien hy borgtog kry, weens voortgesette openbare woede oor die ongeluk waarin 14 leerders vroeër vanjaar in Vanderbijlpark dood is. Die staat het aan die Vanderbijlpark-landdroshof gesê Dludla se vrylating sal nie in belang van geregtigheid wees nie. Dludla staan tereg […]
# According to the state, scholar transport driver Ayanda Dludla’s life could be in danger if he is granted bail, due to continued public anger over the accident that killed 14 learners in Vanderbijlpark earlier this year. The state told the Vanderbijlpark Magistrate’s Court that Dludla’s release would not be in the interests of justice. […]
# Eskom sê hy kon ten volle in die elektrisiteitsvraag gedurende die 2026-winter voorsien, met Suid-Afrika wat nou reeds 476 agtereenvolgende dae sonder beurtkrag is. Die nutsmaatskappy se energiebeskikbaarheidsfaktor het op ‘n jaargrondslag tot 67,79-persent gestyg, die hoogste sedert 2020, terwyl onbeplande onderbrekings tot 19,47-persent gedaal het. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê dieseluitgawes het met 4,84-miljard-rand […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het uitspraak voorbehou in president Cyril Ramaphosa se aansoek om die Artikel 89-verslag deur die Onafhanklike Paneel oor die Phala Phala-skandaal tersyde te stel. Die driedag-verhoor is deur regterpresident Nolwazi Mabindla-Boqwana gelei en moes bepaal of die Konstitusionele Hof binne sy mandaat was met sy bevindinge oor die verslag. Ramaphosa se […]
# ‘n Russiese hommeltuig het gister die hoofkwartier van Oekraïne se SBU-veligheidsdiens in Kiëf getref, een van die mees prominente teikens sedert Rusland sy lugaanvalle op Oekraïne verskerp het. Minstens 12 mense is in die aanval beseer. Dit kom te midde van twee Amerikaanse vredesonderhandelaars se beplande besoek môre aan Kiëf. President Volodymyr Zelensky het […]
# Krieket: Die Proteas het Namibië gister in Windhoek met 11 lopies geklop en daarmee hul plek in die eindstryd van die T20- driehoekige reeks verseker. Suid-Afrika het 228 vir vier aangeteken, met Lhuan-dré Pretorius wat sy eerste T20 Internasionale honderdtal bereik het met 101 lopies van 53 balle. Connor Esterhuizen het ook beïndruk met […]
# A Russian drone hit the headquarters of Ukraine’s SBU security service in Kyiv yesterday, one of the most high-profile targets struck during the war, as Russia intensified its campaign of air strikes against Ukraine. At least 12 people were injured in the attack. This comes as two US peace negotiators were planning to visit […]
# Cricket: The Proteas have beaten Namibia by 11 runs in Windhoek yesterday, securing their place in the final of the T20 tri-series. South Africa posted 228 for four, with Lhuan-dré Pretorius smashing his maiden T20 International century, scoring 101 off 53 balls. Connor Esterhuizen also impressed with 88 from 40 deliveries. Namibia fought back […]
# Die GOOD Party sê die jongste syfers oor voedselarmoede beklemtoon die ontoereikendheid van die maatskaplike verligtingstoelaag van 370-rand. Die party voer aan die toelaag is heelwat laer as die maandelikse bedrag van 868-rand wat nodig is om in ‘n volwassene se basiese daaglikse voedselbehoeftes te voorsien. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron doen ‘n […]