# Die Zion Christian Church se jaarlikse Nuwejaars-toewydingskonferensie is aan die gang by sy hoofkwartier in Moria, buite Polokwane in Limpopo. Die byeenkoms het gister begin en sal tot Woensdag duur, met duisende aanbidders wat na verwagting sal bywoon. Die kerk vier die begin van sy nuwe jaar in September. Die woordvoerder van die ZCC, […]
# Aanlyninkopies maak nou tien-persent uit van alle kleinhandelverkope in Suid-Afrika, met ‘n omset wat na verwagting vanjaar met 22,5-persent tot 159-miljard-rand sal groei. Die navorsingsmaatskappy, World Wide Worx sê meer verbruikers koop meer gereeld aanlyn, met gerief wat die groei dryf. Takealot bly die mees gebruikte platform, gevolg deur Shein en Checkers Sixty60. Die […]
# Frankryk het meer as 18,5-miljard-rand beskikbaar gestel aan boere wat dié somer deur rekordhittegolwe en droogte getref is. Die regering sê die hulppakket is om te vergoed vir verliese aan gewasse en vee en sal boere ondersteun om produksie te hervat. Sowat 9,7-miljard-rand sal dringend uitbetaal word vir weerskade en 4,4-miljard-rand om boere te […]
# Eskom says major power supply interruptions are affecting customers in several parts of the Western Cape. Affected areas include Beaufort West, George, Laingsburg, Oudtshoorn, Citrusdal farms, the Cape Winelands and Blackheath. Repair teams have been dispatched to assess the damage, but there is currently no estimated restoration time. Bad weather has also prevented Eskom’s […]
# Families in die noordweste van Nigerië sê hulle het byna twee weke ná ‘n aanval waartydens honderde mense ontvoer is, nog geen woord van die ontvoerders ontvang nie. Inwoners sê sowat 600 mense, hoofsaaklik vroue, kinders en bejaardes, is op 22 Augustus uit drie gemeenskappe in die staat Niger ontvoer, terwyl minstens 40 mense […]
# African Rainbow Minerals, gestig en gesteun deur miljardêr Patrice Motsepe, het ‘n toename van 19-persent in jaarlikse wins aangeteken. Die resultaat kom nadat sterk platinumgroepmetaalpryse die impak van laer inkomste uit sy steenkool-, ystererts- en mangaanafdelings geneutraliseer het. Die gediversifiseerde Suid-Afrikaanse mynmaatskappy se wesensverdienste het in die jaar wat op 30 Junie geëindig het, […]
# Die George Munisipaliteit in die Wes-Kaap het sy nooddienste op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas ná die Suid-Afrikaanse Weerdiens se vlak vier-waarskuwing vir ontwrigtende reën. Tot 70-millimeter reën word in bergagtige gebiede verwag, terwyl sterk tot stormsterk wind ook vandag en môre voorspel word. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, waarsku teen moontlike oorstromings, gevaarlike […]
# France is providing more than 18.5-billion-rand to farmers hit by record heatwaves and drought this summer. The government says the package will help cover crop and livestock losses and support farms in restarting production. Around 9.7-billion-rand will be paid out urgently for weather-related damage, while another 4.4-billion-rand will help farmers buy seeds and animal […]
# The Zion Christian Church’s annual New Year Consecration Conference is underway at its headquarters in Moria City, outside Polokwane in Limpopo. The gathering began yesterday and will run until Wednesday, with thousands of worshippers expected to attend. The church marks the start of its new year in September. ZCC spokesperson Moatshe Ngoepe has urged […]