Skip to content

Duisende word verwag by die ZCC se Nuwejaars-toewydingskonferensie in Moria [KLANK]

# Die Zion Christian Church se jaarlikse Nuwejaars-toewydingskonferensie is aan die gang by sy hoofkwartier in Moria, buite Polokwane in Limpopo. Die byeenkoms het gister begin en sal tot Woensdag duur, met duisende aanbidders wat na verwagting sal bywoon. Die kerk vier die begin van sy nuwe jaar in September. Die woordvoerder van die ZCC, Moatshe Ngoepe het besoekers gemaan om versigtig op die paaie te wees en waaksaam te bly teen misdaad:

ENG NgoepeOnConference