# Die TV-aanbieder en rapper Molemo “Jub Jub” Maarohanye is op borgtog van vyf-duisend-rand vrygelaat nadat die Gautengse Hooggeregshof gister ʼn dringende aansoek toegestaan het. Die 45-jarige man is die naweek gearresteer nadat hy na bewering skote afgevuur en ʼn e-taxibestuurder in Edenvale aan die Oos-Rand ontvoer en beskuldig het van ʼn verhouding met sy […]
# South African reality television personality Peet Viljoen was arrested at OR Tambo International Airport on Tuesday evening, after arriving in the country from Newark, New Jersey. According to reports, his arrest is linked to allegations of fraud, theft, and corruption dating back to 2010. Viljoen was deported from the US after spending about 100 days […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het vyf nuwelinge ingesluit in die groep van 23 vir Saterdag se kragmeting teen die Barbarians in Gqeberha. Die Junior Bok-kaptein, Riley Norton, en Carlu Sadie is in die beginspan. Die nuwelinge onder die plaasvervangers is JJ Kotze, Paul de Villiers en Vusi Moyo. Faf de Klerk, wat sedert […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa will increase its financial contribution to the Ebola response effort to approximately 218.7-million-rand, up from around 81-million-rand. The Democratic Republic of Congo has 837 confirmed Ebola cases with 196 deaths, while Uganda has recorded 19 cases with two deaths. Ramaphosa, in his capacity as the African Union Champion for […]
# Die EFF-leier Julius Malema kritiseer die regering van nasionale eenheid en sê hy spreek nie werkloosheid onder die jeug aan nie. Hy het gister ondersteuners toegespreek by die party se Jeugdag-saamtrek by die Uniegebou in Pretoria. Malema voer aan regeringsbronne moet gebruik word om seker te maak elke kind het sonder finansiële struikelblokke toegang […]
# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, doen ʼn beroep op alle jongmense om te registreer en ʼn Suid-Afrika te bou wat vir almal werk. Hy het gister die party se Rock the Registration Jeugdag-saamtrek in Durban, KwaZulu-Natal, toegespreek. Die Verkiesingskommissie bied die naweek geleentheid om as kiesers te registreer as voorbereiding vir die munisipale verkiesing in […]
# Tennis: Six-time Wimbledon doubles champions Serena and Venus Williams have received a wild card into the women’s doubles draw for the third Grand Slam of the year. Twenty-three-time major champion Serena returned to the sport after four years at Queen’s last week, while Venus returned to the tour last July after a 16-month absence. […]
# President Cyril Ramaphosa sê alle belanghebbendes in die land moet saamwerk om volhoubare oplossings te bied om werkloosheid onder jongmense te verminder. Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer staan nou op 32,7-persent, terwyl 4,7-miljoen jongmense wat kan werk, werkloos bly. In die hooftoespraak by die Nasionale Jeugdag-herdenking in Johannesburg gister, het Ramaphosa beklemtoon dat die privaatsektor […]
# President Cyril Ramaphosa sê die uitdagings waarmee jongmense te kampe het, vereis praktiese oplossings, nie die plasing van blaam op kwesbare mense nie. Hy het gister die hooftoespraak gelewer tydens die Nasionale Jeugdag-herdenking in Johannesburg. Die jeugwerkloosheidsyfer staan op 46-persent. Ramaphosa sê die uitdagings waarmee jongmense te kampe het, is ernstig en hul kommer […]