Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 17 Junie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Afrika-Unie se halfjaarlikse koördineringsberaad en die eerste El Alamein Afrika-forum, wat oorspronklik vir 25 tot 27 Junie beplan was, is uitgestel weens die wydverspreide voorkoms van die Ebola-virus in verskeie Afrikalande. # En die Netwerk24-webblad: Berig eerstens die […]
# Tennis: Die sesmalige Wimbledon-dubbelspelkampioene, Serena en Venus Williams, is promotorskeuses vir die vroue se dubbel-afdeling vir vanjaar se derde Grand Slam. Die 23-malige kampioen, Serena, het verlede week by Queen’s na vier jaar tot die toer teruggekeer terwyl Venus verlede Julie na 16 maande teruggekeer het. Die Williams-susters het saam 14 Grand Slam-dubbelstitels gewen, […]
# Iran’s Foreign minister, Abbas Araghchi, has cautioned that any ongoing Israeli presence in Lebanon would breach the memorandum of understanding between Tehran and the US, scheduled to be signed on Friday. Lebanon was pulled into the war in early March when Iran-backed Hezbollah launched rockets at Israel following the killing of Iran’s supreme leader, […]
# Die TV-aanbieder en rapper Molemo “Jub Jub” Maarohanye is op borgtog van vyf-duisend-rand vrygelaat nadat die Gautengse Hooggeregshof gister ʼn dringende aansoek toegestaan het. Die 45-jarige man is die naweek gearresteer nadat hy na bewering skote afgevuur en ʼn e-taxibestuurder in Edenvale aan die Oos-Rand ontvoer en beskuldig het van ʼn verhouding met sy […]
# South African reality television personality Peet Viljoen was arrested at OR Tambo International Airport on Tuesday evening, after arriving in the country from Newark, New Jersey. According to reports, his arrest is linked to allegations of fraud, theft, and corruption dating back to 2010. Viljoen was deported from the US after spending about 100 days […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het vyf nuwelinge ingesluit in die groep van 23 vir Saterdag se kragmeting teen die Barbarians in Gqeberha. Die Junior Bok-kaptein, Riley Norton, en Carlu Sadie is in die beginspan. Die nuwelinge onder die plaasvervangers is JJ Kotze, Paul de Villiers en Vusi Moyo. Faf de Klerk, wat sedert […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa will increase its financial contribution to the Ebola response effort to approximately 218.7-million-rand, up from around 81-million-rand. The Democratic Republic of Congo has 837 confirmed Ebola cases with 196 deaths, while Uganda has recorded 19 cases with two deaths. Ramaphosa, in his capacity as the African Union Champion for […]
# Die EFF-leier Julius Malema kritiseer die regering van nasionale eenheid en sê hy spreek nie werkloosheid onder die jeug aan nie. Hy het gister ondersteuners toegespreek by die party se Jeugdag-saamtrek by die Uniegebou in Pretoria. Malema voer aan regeringsbronne moet gebruik word om seker te maak elke kind het sonder finansiële struikelblokke toegang […]
# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, doen ʼn beroep op alle jongmense om te registreer en ʼn Suid-Afrika te bou wat vir almal werk. Hy het gister die party se Rock the Registration Jeugdag-saamtrek in Durban, KwaZulu-Natal, toegespreek. Die Verkiesingskommissie bied die naweek geleentheid om as kiesers te registreer as voorbereiding vir die munisipale verkiesing in […]