Skip to content

DA verwerp ANC se kritiek op minister Siviwe Gwarube en die bewerings van politieke inmenging [KLANK]

# Die DA het teruggekap teen die ANC se kritiek op die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, en bewerings van politieke inmenging verwerp. Jan de Villiers van die DA sê minister Gwarube doen haar werk deur ondersoek in te stel na kwessies oor bestuur, die beskerming van openbare fondse en toe te sien dat handboeke in 2027 die klaskamers bereik. Hy verwerp ook die ANC se bewering dat Gwarube die verkryging van handboeke gestaak het:

AFR VilliersONGwarube