# President Cyril Ramaphosa sê meer gereelde en hewiger klimaatsrampe dreig om swaarverdiende ontwikkelingsvordering ongedaan te maak en ongelykheid te vererger. Ramaphosa het tydens die BRICS-leiersberaad in Nieu-Delhi gesê die bou van veerkragtigheid is noodsaaklik vir inklusiewe groei en menslike ontwikkeling. Hy het Indië geprys omdat hulle veerkragtigheid eerste stel en gesê dit strook met die doelwitte vir die vermindering van ramprisiko’s wat tydens Suid-Afrika se G20-presidentskap bevorder is:
Ramaphosa sê toenemende klimaatverwante rampe dreig om swaarverdiende ontwikkelingsvordering ongedaan te maak [KLANK]
ENG RamaphosaONClimate