# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, waarsku die landbousektor om nou voor te berei vir die uitwerking van El Niño. Hy sê boere, munisipaliteite en die regering moet vroegtydig optree om voortbestaan te beskerm en risiko’s te verminder. Winde sê hoewel die ergste gevolge van El Niño gewoonlik in somerreënvalgebiede gevoel word, kan die Wes-Kaap risiko’s ondervind soos hoër temperature, ‘n groter gevaar van veldbrande en toenemende druk op waterbronne:
Premier Winde vra Wes-Kaapse landbousektor om behoorlik voor te berei vir die uitwerking van El Niño [KLANK]
ENG WindeONPrepare