Skip to content

SAFTU eis die opname van kwalifiserende werkers van arbeidsmakelaars in permanente diens by Môreson [KLANK]

# Die vakverbond SAFTU eis dat werkers by Môreson Pluimvee Boerdery in Brandfort, Vrystaat, wat deur arbeidsmakelaars aangestel is en daarvoor in aanmerking kom, permanent aangestel word. Werkers beplan Dinsdag ‘n betoging in die dorp om ‘n einde te eis aan wat hulle as jare van onseker werkbesetting beskryf. Asive Dyani van SAFTU sê werkers word dikwels op kontrakte gehou deur arbeidsmakelaars, ten spyte daarvan dat hulle werk verrig wat noodsaaklik is vir die maatskappy se bedrywighede:

ENG DyaniONMoreson