# Al vier kunstenaars wat sou optree in die voorprogram van Ed Sheeran se Noord-Amerikaanse toer, het onttrek uit solidariteit met die kletsrymer Macklemore, wat verwyder is nadat hy pro-Palestynse uitlatings gemaak het. Macklemore het tydens konserte in New Jersey ‘n vrye Palestina bepleit en beelde van die verwoesting in Gaza vertoon. Finneas, Aaron Rowe, […]
# ‘n Regskenner is bekommerd dat SASSA se outomatiese stelsel wat aansoekers se geskiktheid vir die maatskaplike noodtoelaag bepaal, mense verkeerdelik afkeur. Die ten volle digitale aansoekproses laat slegs aanlyn aansoeke toe, en maak staat op outomatiese beheermaatreëls waar die banksaldo die bepalende maatstaf van die aansoeker se finansiële vermoë is. Busisiwe Kamolane-Kgadima van die […]
# Solidariteit sê dis tyd vir Suid-Afrika om rasgebaseerde beleidsmaatreëls te skrap – nie omdat Amerika dit vereis nie, maar omdat dit die regte ding is om te doen. Amerika het nuwe visumbeperkings aangekondig teen mense wat rasgebaseerde diskriminasie bevorder, geweld teen Afrikaners en ander minderheidsgroepe aanhits of onteiening sonder vergoeding moontlik maak. Woordvoerder Jaco […]
# Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, sê die nuwe beleid oor visumbeperkings vir Suid-Afrikaners is die eerste stap in ‘n reeks maatreëls wat Amerika se vasberadenheid sal toon. Dis gemik op persone wat volgens Amerika verantwoordelik is vir die bevordering van rasgebaseerde diskriminasie, die aanhitsing van geweld teen Afrikaners en ander minderheidsgroepe, […]
# A legal expert says there are concerns that social security agency SASSA’s automated verification system for the Social Relief of Distress Grant is wrongly rejecting applicants. The fully automated application process only allows online applications and uses an automated verification system in which funds in a person’s bank account are a decisive determinant of […]
# Athletics: World Athletics president Sebastian Coe says taking the World Championships to Africa for the first time in 2029 will be historic, as hosts Nairobi presented a compelling and emotional bid. Kenya is the second-most successful nation in the championships’ history and finished second in Tokyo last year with eleven medals, including seven gold. […]
# Die polisie in Noordwes waarsku oor ‘n plasing op sosiale media wat beweer ‘n verdagte wat as die sogenaamde Kemptonparkse reeksmoordenaar beskryf word, het na Potchefstroom verhuis, wat tot ‘n uitgebreide polisie-operasie in die stad gelei het. Dit volg nadat die liggame van agt vroue die afgelope twee maande in Ekurhuleni, Gauteng, ontdek is. […]
# President Cyril Ramaphosa het die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie as wet bekragtig. Dit versterk die rol van die Staatsdienskommissie om grondwetlike waardes, professionele etiek en doeltreffende staatsadministrasie te bevorder. Dit laat die kommissie toe om as ʼn onafhanklike en onpartydige grondwetlike liggaam op te tree, met die doel om sy doeltreffendheid in die Staatsdiens […]
# Solidarity says it’s time for South Africa to phase out its race-based policies, not because the US demands it, but because it’s the right thing to do. The US has announced new visa restrictions targeting those who promote race-based discrimination, incite violence against Afrikaners and other minority groups, or enable land confiscation without compensation. […]