Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 19 Junie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die ANC het ‘n beroep gedoen op sy bevrydingsbande met Mosambiek om xenofobiese aanvalle te veroordeel. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party distansieer hom van enige teen-immigrante-betogings. # Mail & Guardian: Skryf hoe die sakemanne, Robert […]
# KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, has described growing tensions within the country’s law enforcement structures as a war. This comes after he, Crime Intelligence head Dumisani Khumalo, and Major-General Nozipho Madondo had been instructed to report to the Brooklyn Police Station in Pretoria yesterday, sparking speculation that arrests were imminent. However, the Investigating Directorate […]
# Ekurhuleni se burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Jongizizwe Dlabathi, sê hulle gaan voort om met politieke partye te beraadslaag om ʼn weg te vind om die voorgestelde 2026/2027-begroting te aanvaar. Dit is gister die vierde keer verwerp nadat 95 raadslede daarvoor en 105 daarteen gestem het. Die ANC-geleide koalisie het tot die einde van die maand […]
# Finance minister Enoch Godongwana says people who are fighting against broad-based black economic empowerment, which is designed to redress the economic inequalities of the apartheid era, show remnants of racism. Trade union Solidarity has challenged the B-BBEE procurement framework at the Constitutional Court. Godongwana rejects the suggestion that transformation and economic growth are mutually exclusive, […]
# Golf: 2023 champion Wyndham Clark leads the US Open at six-under par, with two holes of his first round still to play, after round one was curtailed by darkness with 50 players unable to finish at Shinnecock Hills in New York. The American holds a four-shot lead over the field with eight players tied […]
# Zimbabwe se Parlement het ʼn omstrede wysigingswetsontwerp aanvaar wat die presidensiële termyn van vyf tot sewe jaar verleng. Die voorstel is deur 216 wetgewers aanvaar en 42 was daarteen. Dit gaan nou na die Senaat. Indien dit bekragtig en deur president Emmerson Mnangagwa onderteken word, verleng dit sy termyn met twee jaar. Die wetsontwerp […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die groepering vir Justisie, Misdaadvoorkoming en Sekuriteit stel regstellende maatreëls in om korrupsie in die Suid-Afrikaanse Polisiediens op te spoor en te voorkom. Dit volg na verdoemende onthullings by die Madlanga-kommissie wat die afgelope maande tot verskeie inhegtenisnemings en skorsings gelei het. Mashatile het gister aan die Nasionale Raad van […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering stel tans ʼn omvattende benadering in om migrante te bestuur, wat gemik is op versterkte grens-sekuriteit, toepassing van immigrasiewette, aanspreek van korrupsie en om skuiwergate toe te stop. Dis deel van ʼn groter poging om onwettige immigrasie in Suid-Afrika te hanteer. Mashatile het gister vrae in die Nasionale […]
# US vice president JD Vance says a 60-day period to reach a final agreement with Iran, as set out in the newly signed memorandum of understanding, has begun. The US-Iran deal centres around 14 core points, including the reopening of the Strait of Hormuz and a requirement that Iran should never have a nuclear […]