# Die United Progressive People Alliance sê hy veroordeel die groeiende praktyk om verkeersligte by belangrike kruisings in die Stad Tshwane met stoptekens te vervang. Ongebreidelde vandalisme en kabeldiefstal dwing die metro om hierdie uitweg te volg. UPPA-woordvoerder, Abel Tau, sê wat as oplossing vir vervalle verkeersinfrastruktuur aangebied word, is in werklikheid ʼn ontstellende simptoom van […]
# The US government has announced visa restrictions on South Africans it claims are involved in “government-sponsored discrimination” against Afrikaners and other minority groups. The restrictions will apply to those considered responsible for policies or actions that enable land expropriation without compensation, race-based discrimination or incitement of imminent violence against racial or ethnic minorities. US […]
# Die oorgrens-ondersteuningsnetwerk, Missing in Southern Africa, waarsku die publiek om vermiste persone onmiddellik aan te meld en sê daar is geen wagperiode van 24 uur ter sprake nie. Dit volg nadat agt vroue-liggame in en om Kemptonpark in Gauteng gevind is. Die netwerk se woordvoerder, Priya Ranchod, sê vroeë aanmelding van ʼn vermiste persoon […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says with the demanding travel schedule over the last few weeks, player management will be key, as they begin preparations for their one-off Test against the Wallabies in Perth next Sunday. The Boks arrived in Australia yesterday evening following their series victory over the All Blacks in Baltimore in […]
# Die UDM vra dringende, gekoördineerde optrede nadat die liggame van agt vroue die afgelope twee maande in die Ekurhuleni-metro gevind is. Die polisie het bevestig al die slagoffers wat in Kemptonpark gevind is, is seksueel aangerand, maar hulle probeer nog vasstel of die gevalle verbind kan word. Die UDM se nasionale voorsitter, Yongama Zigebe, […]
# Amerika se hoër as verwagte inflasiekoers en Brent-ruolie wat ver bo 100-dollar rand per vat verkoop, gaan ʼn onregstreekse uitwerking op Suid-Afrika hê. Dit is volgens KPMG South Africa se hoofekonoom, Frank Blackmore. Hy sê die voortslepende konflik in die Midde-Ooste en die sluiting van die Seestraat van Hormoes sal met verloop van tyd […]
# The City of Tshwane says it is closely monitoring the Bronkhorstspruit Water Treatment Plant following major repairs to its second high-lift pump. The plant is currently producing around 24 megalitres of water per day, marking a significant improvement in its production capacity. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says the pump is monitored, particularly for […]
# Activists and Citizens Forum verwelkom die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, se besluit om aanklagte teen die geskorste polisiekommissaris, Fannie Masemola, terug te trek. Hy is beskuldig van oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur oor die Medicare 24-tender. Woordvoerder Dennis Bloem sê die voormalige hoof van die Onafhanklike Direktoraat teen […]
# Cross-border support network, Missing in Southern Africa, urges the public to immediately report missing persons, stressing there is no 24-hour waiting period. The call comes amid growing concern following the discovery of eight women’s bodies in and around Kempton Park in Gauteng. The network’s spokesperson, Priya Ranchod, says early reporting of a missing person […]