# AfriForum sê grondeienaars, boere en gemeenskappe moet voorberei vir ‘n moontlike strawwe winterveldbrandseisoen. Dit volg op ‘n vooruitsig van die Nasionale Rampbestuursentrum wat hoë brandgevare in dele van Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Gauteng, Limpopo en Noordwes toon weens warm, droë en winderige toestande. Tarien Cooks van AfriForum sê bogemiddelde temperature, sterk wind, digte plantegroei […]
# The Investigating Directorate Against Corruption has dismissed reports that the Head of Crime Intelligence, Dumisani Khumalo, has been arrested. This follows earlier media reports suggesting he had been taken in and processed at a police station in Pretoria. IDAC spokesperson Henry Mamothame says the information is inaccurate and has urged the public to disregard […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse says Johannesburg residents should not assume the risk of electricity interruptions has passed, despite Eskom extending its public participation process by 30 days. The organisation argues the extension does not resolve the underlying dispute, as the City of Johannesburg and City Power still owe billions in outstanding debt. OUTA’s […]
# Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie het berigte verwerp dat die Hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, gearresteer is. Dit volg na vroeëre mediaberigte dat hy in hegtenis geneem is en by ‘n polisiekantoor in Pretoria verwerk is. Die woordvoerder van die eenheid, Henry Mamothame, sê die inligting is foutief en het die publiek versoek om die […]
# Die DA in Matlosana in Noordwes sê die munisipaliteit se finansies gaan voortdurend agteruit onder die ANC-geleide regering. Die party beweer Eskom se skuld het gestyg van ongeveer een-miljard-rand tot bykans drie-miljard-rand, terwyl ander laste ook skerp toegeneem het, insluitend skuld wat verband hou met die werkloosheidsversekeringsfonds wat nou ongeveer tien-miljard-rand beloop, en debiteurebalanse […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê inwoners van Johannesburg moet nie aanvaar die risiko van elektrisiteitsonderbrekings is verby nie, al het Eskom sy openbare deelnameproses met 30 dae verleng. Die organisasie voer aan die verlenging los nie die onderliggende dispuut op nie, aangesien die Stad Johannesburg en City Power steeds miljarde in uitstaande skuld het. […]
# Die Madlanga-kommissie het die getuienis van sakeman Tumelo Nku uitgestel tot ‘n latere onbevestigde datum. Hy sou verskyn het in verband met die Aeroton-dwelmonderskeppingondersoek van 300-miljoen-rand. Die uitstel is toegestaan as gevolg van onsekerheid oor die lengte van Nku se getuienis in die lig van die omstandighede en die voortgesette getuienis deur Getuie J. […]
# The DA in Matlosana in North West says the municipality’s finances continue to deteriorate under ANC-led governance. The party claims Eskom debt has risen from about one-billion-rand to around three-billion-rand, while other liabilities have also increased sharply, including unemployment insurance fund-related debts now at about ten-billion-rand and debtor balances doubling to roughly 12-billion-rand. The […]
# Krieket: Suid-Afrika se vrouespan besef hulle sal op hulle beste moet wees in Sondag se T20-Wêreldbekerwedstryd teen Indië in Manchester, Engeland. Die Proteas se nederlaag teen Australië in hulle eerste groepwedstryd het hulle onder druk geplaas omdat slegs die beste twee spanne in elke groep die halfeindronde haal. Suid-Afrika het Woensdag ‘n briljante afskop […]