Skip to content

Parlementêre Polisiekomitee bekommerd oor moorde op vroue in Ekurhuleni

# Die parlementêre Polisiekomitee sê die moorde op agt vroue in Ekurhuleni weerspieël Suid-Afrika se veel breër stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord. Die agt liggame is oor ‘n tydperk van twee maande in en om Kemptonpark gevind. Die polisie het reeds ‘n multidissiplinêre span bestaande ​​uit spesialis-speurders, forensiese deskundiges, opsporingskundigheid, polisiehonde en ondersoekende sielkundiges saamgestel. Die komiteevoorsitter, Ian Cameron, vra mense met inligting om na vore te kom:

AFR CameronONBodies