Skip to content

UDM vra dringende en gekoördineerde reaksie op vrouemoorde in Ekurhuleni [KLANK]

#  Die UDM vra dringende, gekoördineerde optrede nadat die liggame van agt vroue die afgelope twee maande in die Ekurhuleni-metro gevind is. Die polisie het bevestig al die slagoffers wat in Kemptonpark gevind is, is seksueel aangerand, maar hulle probeer nog vasstel of die gevalle verbind kan word. Die UDM se nasionale voorsitter, Yongama Zigebe, sê die patroon en tydperk waarin die moorde plaasgevind het, moet veroordeel word en eis die hoogste vlak van dringendheid deur wetstoepassings- en ander owerhede:

ENG ZigebeONCoordinated