Skip to content

Activists and Citizens Forum sê voormalige Vervolgingsgesag-hoof Johnson moet strafregtelik vervolg word oor ‘bose komplot’ teen Masemola [KLANK]

# Activists and Citizens Forum verwelkom die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, se besluit om aanklagte teen die geskorste polisiekommissaris, Fannie Masemola, terug te trek. Hy is beskuldig van oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur oor die Medicare 24-tender. Woordvoerder Dennis Bloem sê die voormalige hoof van die Onafhanklike Direktoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, en haar bondgenote het teen Masemola saamgesweer en moet strafregtelik vervolg word:

ENG BloemONJohnson