Skip to content

Solidariteit verwelkom nuwe Amerikaanse visumbeperkings oor rassediskriminasie in SA [KLANK]

# Solidariteit sê dis tyd vir Suid-Afrika om rasgebaseerde beleidsmaatreëls te skrap – nie omdat Amerika dit vereis nie, maar omdat dit die regte ding is om te doen. Amerika het nuwe visumbeperkings aangekondig teen mense wat rasgebaseerde diskriminasie bevorder, geweld teen Afrikaners en ander minderheidsgroepe aanhits of onteiening sonder vergoeding moontlik maak. Woordvoerder Jaco Kleynhans sê rasgebaseerde beleid strook nie met verskeie internasionale ooreenkomste nie en bevoordeel slegs ‘n bevoorregte minderheid:

AFR KleynhansOnRacialLaws