Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 7 Oktober 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Suid-Afrikaanse aangehoudenes in Israel word vandag vrygelaat en gedeporteer# Die ANC herbevestig sy verbintenis tot breë swart ekonomiese bemagtiging# En krieket: Die Proteas klop Nieu-Seeland om hul eerste oorwinning by die Wêreldbeker vir Vroue te behaal Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]