Nuus 9:00
BULLETIN 30 November 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die COGTA-hoof sê ‘n daadwerklike stryd om oorlewing is die rede vir minder kiesers# Die minister van Justisie ontvang die verslag wat die KZN Direkteur van Openbare Vervolging vryspreek # En, die Blitsbokke se hoop om die Dubai-sewes te wen, lê aan skerwe # […]